Rethinking the movement from text to sermon in the light of speech act theory

Date
2012-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This research endeavors to make a more satisfactory connection between the text and sermon by utilizing the speech act theory (SAT). In the light of SAT, the movement from text to sermon is neither simply to be viewed as finding timeless principles, meanings, big ideas from Scripture nor to emphasize a human experience in the modern world to serve as a re-narration of the text. Rather, the homiletical bridge in SAT has to be considered as the performative action of the text itself. The essence of interpretation in preaching is therefore to recognize the illocutionary act in Scripture. In SAT, the illocutionary act creates the meaning as well as the perlocutionary action. This is the center of the effort in order to build a more satisfactory bridge between text and sermon. Obviously, the SAT can directly serve the Reformed Confessions in which the living Triune God is still speaking through the Scripture in the present. The Spirit is the enabler of a disclosure of the autonomous and meaningful action of the Bible. The Spirit has continually enabled the Christian community to understand and to enact the Scripture in the context of the common life of the Christian community. This means that the Bible is not given to be exegeted in academic isolation, but to be performed by the people of God. Perhaps, when the preacher proclaims the re-illocutionary preaching, he/she will encounter an unexpected manner of sermon. However, this creative preaching generates unexpected reality through the Bible in which the Spirit gives the energy to accomplish this alternative reality. This should offer practical guidelines for performing individual faith and generating social capital. That event is proclaimed (performed) as the living Word of God for modern man.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing beoog om ‘n meer bevredigende konneksie te maak tussen teks en preek deur gebruik te maak van die sogenaamde “Speech Act Theory”, oftewel Spraak Handeling Teorie [SHT]. In die lig van die SHT is die beweging vanaf teks na preek nie net om klem te lê op onveranderde beginsels, opinies, waardevolle betekenisse van die Woord of ondervindinge van menslike ervaring in die moderne wêreld om as ‘n herskrywing van die teks te dien nie, maar eerder moet die homilitiese brug gesien word as die manifestering van die teks self. Die primêre fokus van interpretasie is hiervolgens dus om die performatiwe funksie van die Woord te herken. Volgens die SHT skep die performatiewe funksie die betekenis sowel as die performatiewe aksie. Bogenoemde uitgangspunte vorm die middelpunt van aksies wat geneem word om te verseker dat ‘n aanvaarbare brug gebou word tussen prediking en teks. Dit wil voorkom asof die SHT die Gereformeerde Belydenis kan dien, aangesien die Lewende, Drie-enige God volgens hierdie belydenis nog steeds deur die Woord praat in die teenwoordige tyd. Hiervolgens is die Gees van God ‘n fasiliteerder van die onafhanklike en betekenisvolle openbaring van die Bybel. Die Gees van God het volgens hierdie belydens voortdurend die Christen gemeenskap gelei om die Woord te verstaan en om dit uit te voer in die konteks van die normale Christen gemeenskap. Dit beteken dat die Bybel nie gegee is om bloot in isolasie akademies uitgelê te word nie, maar om uit-gevoer te word deur die gemeenskap van God. Predikers wat die performatiewe boodskap van die Skrif binne die kragveld van hierdie gemeenskap preek, mag op verrassende wyses anders preek. Hierdie kreatiewe styl van prediking genereer ‘n onverwagse realiteit, in ooreenstemming met dit wat die Bybel deur die Gees van God intendeer om uit te voer (“perform”). Hierdeur word individuele geloof, maar ook die verrykking van die gemeenskap gedien.
Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Speech acts (Linguistics), Dissertations -- Practical Theology and Missiology, Theses -- Practical Theology and Missiology, Dissertations -- Theology, Theses -- Theology
Citation