Spelers se persepsie van die taak van die rugby- en netbalkaptein

Date
1993-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The main purpose of this study was to determine the task of rugby and netball captains as perceived by team members. It was also decided to ascertain whether the task of rugby and netball captains differs and secondly, whether players' requirements of these captains differ at school, university and provincial level. After studying the" relevant literature and existing questionnaires, a questionnaire consisting of 52 items was compiled. These items were analized and a final questionnaire comprising of 37 items was developed to determine a captain's expected personal traits," general behaviour and contingent behaviour in specific situations. The final questionnaire was completed by 261 players. The results of this study suggests that there are no significant differences between rugby or netball players' perceptions of a captain's task nor between their requirements of their captain. Players expect their captain to be task as well as relationship oriented. The captain must possess the personal characteristics of self-confidence, inner drive, good communication skills and a positive disposition. Age and gender of" the players" may possibly play a role in the requirements a captain has to meet at the different levels of participation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van hierdie studie was om vas te stel wat die taak van 'n rugby- of netbalkaptein is, soos gesien deur die spanlede. Bykomende doelstellings was om te bepaal of die vereistes wat gestel word aan die kaptein van 'n rugby- en netbalspan onderskeidelik, verskil en ook of daar 'n verskil bestaan tussen die vereistes gestel deur spelers op skool, universiteit en provinsiale vlak. Na bestudering van relevante literatuur en bestaande vraelyste is 'n vraelys van 52 items opgestel. Na itemontleding is 'n finale vraelys met 37 items opgestel om die verwagte persoonlike eienskappe, algemene gedrag en situasiespesifieke gedrag wat van 'n kaptein verwag word, te bepaal. Die finale vraelys is deur 261 spelers vol tooi. resultate van hierdie studie dui daarop dat eenstemmigheid bestaan tussen rugbyspelers Die daar en netbalspeelsters oor die taak of vereistes van die kaptein. Die rugby- en netbalkaptein word beskou as 'n persoon wat mens- sowel as taakgeorienteerd moet weees Dit word van die kaptein verwag dat hy/sy oor persoonlike vereistes soos selfvertroue, innerlike dryfkrag , goeie kommunikasie en positiwiteit moet beskik. Ouderdom en geslag kan moontlik 'n rol speel ten opsigte van wat van die kaptein verwag word op die verskillende vlakke van deelname.
Description
Tesis (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1993.
Keywords
Perception, Netball, Rugby football, Sports -- Psychological aspects, Dissertations -- Human movement studies
Citation