Using the Leykam Logline to evaluate chuting in South Africa

Krieg, Benno Wolfgang (1991-10)

Thesis (M.Sc.) -- University of Stellenbosch, 1991.

Thesis

ENGLISH SUMMARY: Timber harvesting and extraction on sloping terrain has always proved to be a world wide problem. It is, often associated with itrenuous work and / or possible damage to the environment. Vehicular movement is normally handicapped on slopes exceeding 30 %. Their maximum payload volume decreases 2.5% for every 1 % increase in the slope (Warkotsch, 1985). The introduction of chutes provides an acceptable alternative extraction method. One, of the first chute systems used in South Africa was the Leykam Logline, imported from Austria in 1986. General interest in chutes led to the development of several local versions, culminating in a coordinated project to determine the chute's applicability in South Africa. The initial technology transfer for the Leykam Logline was insufficient with the necessary knowledge to operate that chute correctly lacking. European working procedures and principles were applied to determine their applicability under South African conditions. It was found that although some changes, for example to the braking system, were needed, these· principles could be applied. Productivity during these trials averaged 0.8 to 1.2 m3/man hour. Despite drawbacks and initial teething problems, the chute represents a new dimension in modern harvesting technology in South Africa. It represents an important improvement in ergonomics when compared to the traditional hand-rolling method and it is a practical extraction aid. Finally and of great importance is the fact that the chute is an environmentally friendly extraction method.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ontginning van hout teen hellings was nog altyd 'n probleem. Dit word dikwels verbind met harde werk en/of moontlike skade aan die terrein. Warkotsch (1985) het bevind dat die gebruik van sleep trekkers ('skidders') op hellings steiler as 30 % beperk is. Die maksimum vrag volume neem met 2.5 % af vir elke 1 % styging in die helling. Die ingebruik neming van glybane ( 'chute') verskaf 'n moontlike alternatiewe metode van ontginning. verskaf 'n Een van die eerste glybaanstelsels wat in Suid-Afrika gebruik is, was die Leykam Logline wat in 1986 vanaf Oostenryk ingevoer is. Die algemene belanstelling in glybaanstelsels het gelei tot die ontwikke ling van verskeie lokale weergawes. 'n Gekoordineerde projek is begin om glybane se aanwending in Suid-Afrika te bepaal. Die aanvanklike oordrag van tegnologie met betrekking tot die Leykam Logline was onvoldoende. Die nodige kennis vir die doeltreffende aanwending van die Leykam Logline het dus ontbreek. Die Europese werksbeginsels is toegepas om hulle bruikbaarheid onder Suid-Afrikaanse omstandighede te bepaal. Sekere veranderinge, waarvan die remstelsel die be langrikste is, was nodig. Ten spyte van aanvanklike probleme verteenwoordig die glybaan 'n nuwe dimensie in die ontginnings tegnologie in Suid-Afrika. Dit is 'n praktiese ontginnings hulpmiddel met spesifieke toepassing op die mynhout- en papierhoutbedryf. Ergonomie en produktiwiteit kan verbeter word indiendie glybaan die handrol metode vervang. Die feit dat min skade aan die terrein aangerig word tydens ontginning is 'n belangrike voordeel van die glybaan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/69476
This item appears in the following collections: