Ekonomiese besluitnemingskriteria vir wateraanvraagbestuur en waterbesparing

Date
2011-03
Authors
Hoffman, Johannes Jacobus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The limited water supply and an increasing water demand means that the effective management of water resources becomes much more important than in the past. The implementation of water demand management / water conservation (WDM/WC) projects are usually used as a crisis management tool to reduce immediate water shortage and to allow time for the planning and construction of infrastructure to increase water supply. It is however possible to incorporate WDM/WC into integrated water resource management and to use WDM/WC as an economic viable option for the upgrade of infrastructure to balance supply and demand. Existing economic evaluation methods to compare different options with each other were used to evaluate WDM/WC measures. Literature showed that to perform an economic evaluation of WDM/WC measures, the costs associated with the implementation of the WDM/WC measures, as well as the expected water saving from the implementation of the WDM/WC measure, must be known. Models were developed to estimate the expected water savings from different WDM/WC measures. The economic impacts of specific WDM/WC measures were investigated by using these models. Different economic models were developed to perform an economic evaluation of WDM/WC measures. WDM/WC measures were evaluated in terms of its economic feasibility. Economical evaluations of WDM/WC measures were also done as an alternative to the upgrading of infrastructure. In the last evaluation, the financing of WDM/WC measures through the deferral of capital cost, was investigated. Case studies from literature, where costs as well as water savings were available, were used to evaluate these WDM/WC measures by using the developed economic models. Cost estimates for the upgrading of infrastructure, to supply an equal amount of water as the water saving achieved in each case study, were done. These estimates were used to compare WDM/WC measure with the upgrading of infrastructure.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar word al hoe meer druk op bestaande hulpbronne geplaas om voldoende water te lewer. Die fokus skuif na effektiewe bestuur van hierdie hulpbronne. Wateraanvraagbestuur/ Waterbewaring (WAB/WB) projekte word geïmplementeer om krisisse van water tekorte aan te spreek en tyd te wen om nuwe hulpbronne te ontwikkel. Dit is wel moontlik om WAB/WB in geïntegreerde waterbron bestuur in te sluit en WAB/WB as ʼn ekonomiese alternatief tot kapitale investering aan te wend. Om die ekonomiese aspekte van WAB/WB te ondersoek, is daar op bestaande ekonomiese evaluerings metodes gefokus om verskillende opsies met mekaar te vergelyk. Uit die literatuur is gevind dat die belangrikste aspekte vir die ontleding van WAB/WB alternatiewe i.t.v. hul ekonomiese waarde, die koste van implementering van die WAB/WB alternatief is en die waterbesparing wat deur die implementering van die WAB/WB alternatief verkry word. WAB/WB modelle is ontwikkel om die verwagte water besparing van bepaalde WAB/WB alternatiewe te beraam. Die moontlike ekonomiese impak van bepaalde WAB/WB alternatiewe is deur die gebruik van hierdie modelle ondersoek. Ekonomiese evaluerings modelle is opgestel om WAB/WB alternatiewe te ontleed. WAB/WB alternatiewe kan as ʼn ekonomiese haalbare projek geïmplementeer word waar die kostes van die waterbesparings meer as die kapitale koste van die projek is. WAB/WB alternatiewe kan ook meer ekonomies as die ontwikkeling van nuwe bronne of opgradering van ʼn bestaande netwerk wees. Laastens is die moontlikheid om WAB/WB as ʼn alternatief te finansier deur die besparing wat bereik kan word deur ʼn kapitale projek uit te stel, ondersoek. Gevalle studies uit die literatuur, waar die kostes en waterbesparings bekend is, is ontleed deur van hierdie ekonomiese evaluerings modelle gebruik te maak. Vir elk van die gevalle studies is ʼn koste vir die opgradering van die infrastruktuur beraam om die ekwivalente hoeveelheid water te voorsien as wat deur die WAB/WB alternatief bespaar is.
Description
Thesis (MScEng (Civil Engineering))- -University of Stellenbosch, 2011
Keywords
Water management, Water supply, Water resources, Water conservation, Water demand management / water conservation (WDM/WC) projects, Dissertations -- Civil engineering, Theses -- Civil engineering
Citation