• Die inheemse reg van die Kavango 

      Van Rooyen, Piet H. (Stellenbosch : Stellenbosch University, 1977-12)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die vyf stamme van die Kavango het 'n matriliniêr-geordende sosiale sisteem. Matriliniêre sosiale ordening het sekere belangrike gevolge vir die navorser op die terrein van die in heemse reg. In ...