• Veerkragtigheidskenmerke van gesinne waarvan ʼn kind geboelie word 

      Roodt, Estelle (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2011-03)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Afknouery is ’n algemene verskynsel onder laerskoolkinders. Alhoewel afknouery dikwels as ’n normale deel van die grootwordproses beskou word, dui verskeie ondersoeke op die negatiewe sosiale, ...