ITEM VIEW

Welsynsdienste vir Kleurlinge in tien landdrosdistrikte in Suidwes Kaapland : 'n evaluatiewe ondersoek

dc.contributor.authorCloete, Marienne(Marienne Swiegelaar)en_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Social Work.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:24Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:24Z
dc.date.issued1978-12
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64477
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1978en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die afgelope aantal jare is die aandag in ·n steeds toenemende mate gevestig op die lewensomstandighede van die Kleurlingbevolking in Suid-Afrika. Daar was veral sedert die middel van hierdie eeu ·n voortdurende vloei van li teratuur oor hierdie bevolkingsgroep. Die afgelope vyf tot tien jaar het di t •n onderwerp geword waaroor nie net geskryf is nie, maar wat dikwels in ·gesprekke voorkom en wat intense belangstelling begin uitlok het. Miskien kan hierdie tendens toegeskryf word aan die groeiende aantal Kleurlinggeleerdes, -letterkundiges en -politici wat die probleme en geriewe van hierdie bevolkingsgroep begin beklemtoon het. Dit kan ook wees dat blanke geleerdes en persone wat daagliks betrokke is by en bewus is van die lewensomstandighede van die Kleurlingbevolking ·n belangrike rol gespeel het in die 11 bewuswording11 I van hierdie beVolkingsgroep. D~£het riouduidelik geword dat daar ... 11· •• besondere probleme veral met betrekking tot die sosio-ekonomiese lewensomstandighede en staatkundige posisie van die Kleurlingbevolking bestaan.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH SUMMARY : No English abstract available.en_ZA
dc.format.extent163 pages
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectPublic welfare -- South Africa -- Southern Capeen_ZA
dc.subjectCharities -- South Africa -- Southern Capeen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- South Africa -- Southern Cape -- Social conditionsen_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titleWelsynsdienste vir Kleurlinge in tien landdrosdistrikte in Suidwes Kaapland : 'n evaluatiewe ondersoekaf_ZA
dc.typeThesis
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW