Search
Now showing items 1-2 of 2
Die geskiedenis van houtvoorsiening aan die Kaap, 1652-1795
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1966-03)
INHOUD: Die inheemse bosse van die teenswoordige Kaapkolonie was die beste ontwikkel gedurende die prehistoriese tyd. Die primitiewe lewenswyse van die Hottentotte en ander inheemse bevolkingsgroepe
hat min eise aan die ...
Dr. John Philip se koms na Suid-Afrika en sy werksaamhede tot 1828
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1966)
Voorwoord: Dr Johan Philip, die eerste superintendent van die Londense Sending genootskap in Suid-Afrika. Rondom sy persoon is sedert sy dood in 1851 baie verhale en beelde gebou. In die dertig jaar van sy verblyf in ...