Search
Now showing items 1-4 of 4
Die geskiedenis van die wingerdkultuur in Suid-Afrika tydens die eerste eeu 1652-1752
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1930-03)
VOORWOORD: Gedurende die voltooiing van hierdie ondersoek het dit al hoe meer geblyk dat werke oor die geskiedenis van die Wingerdkultuur in Suit-Afrika maar baie skaar is: enkele artiekels het in verskillende blaaie en ...
Die sending van die Kommissarisse-Generaal, Nederburgh en Frykenius, en toestande in die volkplanting aan die Kaap tydens die verval van die Nederlandse-Oos-Indiese-Kompanie
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1932-11)
Die geskiedenis van die vissery aan die Kaap tot aan die middel van die agtiende eeu
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1938-12)
INLEIDING: Reeds baie lank voor die stigting van die volksplanting is die vissery beoefen in die Suid-Afrikaanse waters : eers alleen deur die inheemse
rasse, maar later ook deur die bemanning van verbyseilende skepe. ...
Adriaan van Jaarsveld
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1935)
ENGLISH ABSTRACT: no abstract available