Search
Now showing items 1-3 of 3
Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme
(Historical Association of South Africa, 2014-11)
Die doel van dié artikel is om wyle oudpres. Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme, wat 'n wit vlek in die geskiedenis vorm, uit te lig en die mitevorming rondom die saak op 'n akademiese wyse af te breek. Die ...
Die Konferensie van Kabwe en die ANC/SAKP se gewapende stryd
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2011-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ANC/SAKP se bewerings dat sy gewapende stryd ’n hoë morele inhoud had, word in dié
artikel onder die loep geneem. Die gevolgtrekking is dat dit tot 1983 inderdaad ten doel gehad
het om burgerlike ...
Let Mrs Mafekeng stay : an evaluation of the Paarl riots of 1959
(Historical Association of South Africa, 2017-05)
In South African historical research, the Paarl riots of 9-10 November 1959 have been viewed fleetingly as an episode centred around Elizabeth Mafekeng,[1] a trade union activist of the 1940s and 1950s. On closer examination, ...