Die invloed van geselekteerde avontuuraktiwiteite op gemoedstoestand en selfagting

Date
1995-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The purpose of the study is to examine the psychological effect of participating in adventure recreational activities on the participant, with special reference to changes in mood states and self-esteem. It is predicted that participation in such activities will have a positive influence on the participants' mood states and levels of self-esteem. It is also hypothesized that these influences will be affected 'by the participants' age and gender. Finally it is predicted that there will be a positive relationship between the participants' levels of self-esteem and mood states prior to participation, as' well as after participation. The sample consisted of 145 men and 79 women who voluntarily took part in eight different, commercially operated, adventure recreational activities. The subjects' mood states, as well as levels. of self-esteem were determined directly before participation by means of an adapted version of Grove and Prapavessis's (1992) shortened version of the Profile of Mood States questionnaire (POMS). Directly after participation, the subjects completed the same questionnaire, thus two sets of data were available and could be corripared. The results indicated that participants in all the activities (men as well as women), except SCUBA-diving, showed significant elevation in levels of self-esteem at completion of the activity. All the significant changes in the participants' mood states indicated that positive mood states were reinforced, while negative mood states became more positive. It was also found that the participants' age and gender influenced the results while a positive relationship was found between the participants' self-esteem and mood states.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is om die sielkundige invloed van die deelname aan avontuurrekreasie-aktiwiteite op die deelnemer te bepaal, met spesifieke verwysing na veranderinge in gemoedstoestande en selfagtingsvlakke. Daar is voorspel dat die deelname aan hierdie aktiwiteite 'n positiewe invloed op die deelnemer se gemoedstoestande en selfagtingsvlakke sal uitoefen, en dat hierdie veranderinge onderworpe is aan deinografiese faktore soos die ouderdom en geslag van die deelnemer. Verder word voorspel dat daar 'n positiewe verband tussen die selfagtingsvlakke en positiewe gemoedstoestande van die deelnemers voor en na deelname sal wees. Die steekproef in die studie was 145 mans en 79 dames wat vrywillig deelgeneem het aan agt verskillende avontuurrekreasie-aktiwiteite, wat op 'n kommersiele basis aangebied is. Die proefpersone se gemoedstoestande en selfagtingsvlakke is direk voor deelname bepaal deur middel van die invul van 'n aarigepaste weergawe van dIe verkorte Profile of Mood States-vraelys (POMS) van Grove en Prapavessis (1992). Direk na deelname is dieselfde vraelys weer deur die proefpersone ingevul en kon die twee stelle data met mekaar vergelyk word. Die resultate toon dat die deelnemers se vlakke van selfagting in al die aktiwiteite, met die uitsondering van SCUBA-duik, vir beide mans en dames beduidende toenames getoon het. Aile beduidende veranderinge in die deelnemers se gemoedstoestande het getoon dat positiewe gemoedstoestande versterk is, terwyl negatiewe gemoedstoestande meer positief geword het. Daar is bevind dat demografiese invloede (ouderdom en geslag) wel die resultate beinvloed terwyl alle aanduidings dui op 'n positiewe verband tussen deelnemers aan avontuurrekreasie se selfagtingsvlakke en hul gemoedstoestande.
Description
Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 1995.
Keywords
Recreation -- Psychological aspects, Self-esteem, Anxiety, Mood (Psychology), Outdoor recreation -- Psychological aspects, Dissertations -- Human movement studies
Citation