Subject
Now showing items 1-1 of 1
-
Die waarde en uitdagings van diensleer vir tolkopleiding : die ervaring van die tolkopleidingsprogram aan die Universiteit Stellenbosch
(Stellenbosch University, Department of Linguistics, 2014)Die behoefte aan doeltreffende kommunikasie in ʼn samelewing, saam met die taalwerklikhede van die openbare domein, noodsaak dat taaldienslewering in ʼn veeltalige land ʼn prominente rol speel. Gevolglik word die opleiding ...