Subject
Now showing items 1-2 of 2
-
’n Behoefte-analise met die oog op die ontwerp van ’n Taal vir Spesifieke Doeleindes (TSD)-kursus vir leerderonderwysers met Afrikaans as tweede taal
(Stellenbosch University, Department of General Linguistics, 2014)Die implementering van ’n veeltaligheidsbeleid in Suid-Afrika vereis dat die onderrig en leer van Afrikaans as tweede taal, met spesifieke fokus op die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwassenes (ook ... -
'n Ondersoek na die gebruik van kultuurgeorienteerde taakgebaseerde lesse vir die verwerwing van Afrikaanse woordeskat deur universiteitstudente
(LitNet, 2018)In hierdie artikel bespreek ons ’n loodsprojek vir die insluiting en die gebruik van kultuur in ’n taakgebaseerde taalverwerwingsklas vir eerstejaarstudente wat Afrikaans aanleer. Die integrasie van kultuur in die aanleer ...