Sir George Grey en opvoeding in Suid-Afrika
(1939-11)
Thesis (BEd)--Stellenbosch University, 1939.
Thesis
INLEIDING: Die onderwys in Suid-Afrika het baie langsaam vooruitgegaan. Die Engelse Goeweneurs aan die Kaap was oor die algemeen onbekwaam en was buitendien so besig met politieke aangeleenthede dat hulle nouliks aandag kon gee a an die opvoeding. Daarom is dit dadelik opvallend wanneer ons 'n Goewaneur kry wat ook vir die geestelike belange van die bevolking 'n ope oog gehad het. So 'n Goeweneur was Sir George Grey, 'n man wat besonder bevoeg was en wat in alle rigtings baie vir Suid-Afrika gedoen het.