Die geskiedenis van Groenberg-skool 1864-1908

Date
1940-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die skoolplaas, Welbedacht. In noordelike rigting, omtrent vyf myl buite die dorp Wellington, lê daar langs die hoofweg na Agter-Groenberg 'n opstal algemeen bekend as "Die Winkeltjie", 'n deel van die plaas Driefontein. Reg teenoor die winkeltjie draai 'n buurtepad skerp na regs weg na die plase Welbedacht en Nabygelegen. Op eersgenoemde plaas is Groenberg Skool geleë. Die plaas Welbedacht is sedert 1848 in besit van die familie Malan. Die huidige eiennaar is naamlik 'n kleinseun van Francois Stephanus Malan, die eerste eienaar van die naam, asook die skenker van die morg grond waarop Groenberg Skool geleë is.
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
Description
Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 1940.
Keywords
Education -- South Africa -- Wellington, Schools -- South Africa -- History
Citation