Translation of the Rey Auditory Verbal Learning Test into IsiXhosa : its application and comparison to existing norms

Date
2003-12
Authors
Calata, Dorothy
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In the present study the Rey Auditory Verbal Learning Test (RAVLT) is translated into IsiXhosa, applied in either English or IsiXhosa, and results are compared to the norms of Wiens, McMinn and Crossen (1988). The aim is to provide a neuropsychological test to assess an IsiXhosa-speaking population with 15 or more years of education. It is also to determine the feasibility of assessing people in a second language if they have high proficiency in that second language, or to consider new norms for a South African population. Participants were 62 "healthy" male and female IsiXhosa and English home language speaking teachers, aged between 30 and 39 years, selected from schools in the Eastern Cape. The Rey Auditory Verbal Learning Test and the instructions of the Rey Complex Figure are translated into IsiXhosa, and these are applied onto 3 subgroups: English in their home language; IsiXhosa in their home language; IsiXhosa in a Second Language, English. When the home languages groups are compared, the English home language group faired better on some trials than the IsiXhosa home language group. Between the Home Languages and the Second Language group, the former did better on some trials. However, most trials were compatible between these groups. When results from this study were compared to norms of Wiens et al. (1988), the South African population achieved higher scores on most trials. They seemed to learn more words, make fewer errors and repetitions, while the norm group recalled more words on Trial 1 and the Percentage Recall Trial (with an exception to the Home languages group). The compatibility of groups and the better South African results led to the conclusion that assessments might be done in the second language - English, if the person is proficient, and meets the criteria for the current study population.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In die huidige ondersoek is die Rey Auditory Verbal Learning Test (RA VLT) in IsiXhosa vertaal, toegepas in Engels en in IsiXhosa, en die resultate vergelyk met die norms van Wiens, McMinn en Crossen (1988). Die doel was om 'n neurosielkundige toets beskikbaar te stel wat toegepas kan word op isiXhosa-sprekende persone wat minstens 15 jaar skool- en na-skoolse onderrig ontvang het. 'n Verdere doel was om vas te stelof dit wenslik sou wees om die toets toe te pas in gevalle waar Engels die persoon se tweede taal is, en ook om nuwe norms vir 'n Suid Afrikaanse populasie te bereken. Die deelnemers was 62 "gesonde" manlike en vroulike Engels- en IsiXhosa-sprekende onderwysers, tussen die ouderdomme van 30 en 39 jaar, afkomstig uit skole in die Oos-Kaap. Die Rey Auditory Verbal Learning Test en die instruksies van die Rey Complex Figure is in IsiXhosa vertaal, en op drie sub-groepe toegepas: Engels in hul moedertaal; isiXhosa in hul moedertaal, en IsiXhosa in 'n tweede taal, Engels. 'n Vergelyking van die moedertaalgroepe het aangetoon dat die Engels- moedertaalgroep beter in sommige toetse ("trials") gepresteer het as die IsiXhosa-moedertaalgroep. 'n Vergelyking van die IsiXhosa moedertaalgroep met die tweede taal-groep het aangetoon dat die moedertaalgroep beter in sommige toetse (trials) gepresteer het as die tweede taal-groep. 'n Vergelyking van die IsiXhosa moedertaalgroep met die Tweede taalgroep het aangetoon dat die moedertaalgroep beter in sommige toetse (trials) gepresteer het as die tweede taal-groep. Die groepe het oor die algemeen baie goed met mekaar vergelyk. Die resultate van hierdie ondersoek is ook met die norms van Wiens et al. (1988) vergelyk: die Suid Afrikaanse groep het oor die algemeen hoër tellings behaal. Dit het geblyk dat die deelnemers meer woorde kan aanleer, minder foute gemaak het, en dat minder herhalings nodig was. Die normgroep van Wiens et al. (1988) het op die "Trial]" en die "Percentage Recall Trial" (behalwe die moedertaalgroepe) meer woorde herroep. Die resultate van hierdie ondersoek dui daarop dat, indien voldoen aan die kriteria wat in die huidige projek gebruik is, die RAYLT wel in 'n toetsling se tweede taal (Engels) afgeneem kan word indien die persoon se vaardigheid in die taal goed is
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2003.
Keywords
Learning, Psychology of, Verbal learning, Psychological tests, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation