Satellite-based web server

Date
2002-12
Authors
Maluleke, Enock Vongani
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: There is a large variety of telemetry recervmg software currently available for the reception of telemetry information from different satellites. Most of the software used in receiving telemetry data is satellite specific. Hence, a user-friendly way is needed to make telemetry data easily accessible. A satellite-based web server is aimed at providing telemetry information to any standard web browser as a way of bringing space technology awareness to the people. Two different satellite-based web server methods are examined in this thesis. Based on the evaluation, the on-board File server with proxy server was proposed for satellite-based web server development. This requires that the File server be ported to the on-board computer of the satellite. The web proxy server is placed on the ground segment with the necessary communication requirements to communicate with the on-board File server. In the absence of satellite, the satellite-based web server was successfully implemented on two computers, laying a good foundation for implementation on the on-board computer of the satellite (OBe).
AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is 'n groot verskeidenheid telemetrie ontvangs sagteware huidiglik beskikbaar vir die ontvangs van telemetrie informasie vanaf verskillende satelliete. Die meeste van die sagteware wat gebruik word om telemetrie data te ontvang is satelliet spesifiek. Gevolglik, 'n gebruikers vriendelike metode is nodig om telemetrie data maklik beskikbaar te maak. 'n Satelliet-gebaseerde web-bediener word beoog om telemetrie informasie te verskaf aan enige standaard web-blaaier as 'n metode om mense bewus te maak van ruimte tegnologie. Twee verskillende satelliet gebaseerde web-bediener metodes salondersoek word in hierdie tesis. Gebaseer op 'n evaluering, word die aanboord leêr-bediener met instaanbediener voorgestel vir satelliet-gebaseerde webbediener ontwikkeling. Hiervoor is dit nodig dat die leêr-bediener na die aanboord rekenaar van die satelliet gepoort word. Die web instaanbediener word op die grond segment geplaas met die nodige kommunikasie benodighede, om te kommunikeer met die aanboord leêr-bediener. In die afwesigheid van die satelliet was die satellietgebaseerde web-bediener met sukses geïmplementeer op twee rekenaars, met die gevolg dat 'n goeie fondasie gelê is vir die implementering op die aanboord rekenaar van die satelliet (OBC).
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2002.
Keywords
Aerospace telemetry, Remote sensing, Internet programming, Artificial satellites in telecommunication, Dissertations -- Electronic engineering
Citation