Assessing poverty alleviation in Botswana in terms of the Copenhagen Declaration

Date
2002-03
Authors
Chepete, Maipelo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Botswana is one of the signatories of the Copenhagen Declaration, which was promulgated in Denmark in 1995. The Declaration, among others, called for signatories to eradicate poverty through decisive national actions and international cooperation as an ethical, social, political and economic imperative of humankind. This study, which takes the form of a policy systems analysis, seeks to establish the implementation path followed by the Government of Botswana in its endeavour to bring into effect its commitment to poverty alleviation, using the Copenhagen Declaration as a benchmark. The main methodology that informs this study is a comparative literature review of existing documentary sources, which include research reports and policy documents. This data is supplemented by interviews with some top officials involved in the planning, formulation and monitoring of poverty alleviation programmes. In addition, the author's experience of working as an Assistant District Officer in the Central District greatly supplements collected data. After presenting the background to the study and the research methodology that was followed, the study discusses the Copenhagen Declaration. It then explains the poverty situation at a global level. The picture is then narrowed to sub- Saharan Africa after which a more specific picture of the poverty situation in Botswana is explored. The findings of this study indicate that poverty alleviation policies and programmes implemented by the Government of Botswana are in line with the requirements of the Copenhagen Declaration. The most notable limiting factor affecting proper implementation of the commitments is lack of monitoring and evaluation, hence the study recommends that the Government put in place proper monitoring and evaluation mechanisms among others.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Botswana is een van die ondertekenaars van die Kopenhaagse Verklaring wat in 1995 in Denemarke uitgevaardig is. Die Verklaring het, onder andere, 'n beroep aan ondertekenaars gerig om die uitwissing van armoede deur middel van indringende nasionale aksies en internasionale samewerking as eties, sosiaal, polities en ekonomies gebiedend vir die mensdom aan te spreek. Hierdie studie, wat in die vorm van 'n analise van beleidsstelsels aangepak is, poog om vas te stel watter implementeringsweg deur die Regering van Botswana gevolg is om uiting te gee aan die verbintenis tot die verligting van armoede, met die Kopenhaagse Verklaring as maatstaf. Die vernaamste metode wat gevolg is om aan die studie gestalte te gee, is 'n vergelykende letterkundige oorsig van bestaande dokumentêre bronne, wat navorsingverslae en beleidsdokumente ingesluit het. Hierdie inligting is aangevul met behulp van onderhoude met sommige hoogstaande amptenare wat betrokke is by die beplanning, formulering en monitering van programme om armoede te verlig. Hierbenewens is die versamelde inligting tot 'n groot mate aangevul uit die ondervinding wat die skywer deur haar werk as 'n Assistent Distriks Offisier in die Sentraal distrikte opgedoen het. Die agtergrond tot die studie en die navorsingsmetodologie wat gevolg is, word eers aangebied en gevolg deur 'n bespreking van die Kopenhaagse Verklaring. Daarna word die stand van armoede op globale vlak verduidelik. Vervolgens word die blik vernou tot die gebied in Afrika suid van die Sahara en uiteindelik is daar 'n meer spesifieke ondersoek om 'n spesifieke indruk van die stand van armoede in Botswana te verkry. Die bevindinge van die studie toon dat beleidsbesluite en programme vir die verligting van armoede wat deur die Regering in Botswana geïmplementeer is, by die vereistes van die Kopenhaagse Verklaring aansluit. Die mees opvallende beperkende faktor wat die behoorlike implementering van die verbintenis tot die verklaring affekteer, is 'n gebrek aan monitering en evaluering en die studie stel dus voor dat die Regering behoorlike meganismes vir monitering en evaluering opstel.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002.
Keywords
Poverty -- Social aspects -- Botswana, Poverty -- Government policy -- Botswana, Economic assistance -- Botswana -- Case studies, Botswana -- Economic conditions -- Case studies, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation