Knowledge of aids in Southern Africa, with special emphasis on South Africa : a critical review

Date
2000-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: AIDS is a killer disease which is spreading like wildfire in all sectors of the population of Southern Africa, in spite of AIDS prevention programmes that are implemented in these communities. Why does this state of affairs exist? Conflicting views exist about the origin of AIDS and about the knowledge of different racial groups with regard to the disease. A number of researchers have argued that knowledge or information dissemination is not a necessary condition for behavioural change, as is evident from historical efforts to combat sexually transmitted disease. However, this thesis shows that knowledge is a variable or component that has frequently been used in almost all studies done on AIDS in Southern Africa. The present author thus searches for the rationale for the phenomenon that knowledge of AIDS does not necessarily result in preventative behavioural change. In this regard the importance of effective communication strategies and cognisance of the nature of target groups are highlighted, because negligence regarding these factors can serve as an impediment to behavioural change. The whole social fabric of the target community and basic individual needs are important elements that should also be major considerations before preventative programmes are implemented.
AFRIKAANSE OPSOMMING: VIGS is 'n dodelike siekte wat snel versprei in aile sektore van die bevolking van Suider- Afrika, ten spyte van VIGS-verkomingsprogramme wat in hierdie gemeenskappe qermplementeer word, Waarom gebeur dit? Botsende menings bestaan oor die oorsprong van VIGS en oor die kennis van die verkillende rassegroepe ten opsigte van die siekte. 'n Aantal navorsers is van mening dat kennis of informasieverspreiding nie 'n noodsaaklike vereiste is om gedrag te verander nie, soos blyk uit die geskiedenis van vorige pogings om seksueel oordraagbare siektes te beveg, In hierdie tesis word egter ge'illustreer dat kennis 'n veranderlike of komponent is wat dikwels gebruik is in byna aile vorige studies oor VIGS in Suider-Afrika. Die huidige skrywer ondersoek dus die rasionaal vir die verskynsel dat kennis van VIGS nie noodwendig tot voorkomende gedragsverandering lei nie. In hierdie verband word die belangrikheid van effektiewe kommunikasiestrategiee en kennis van die aard van die teikengroep beklemtoon, aangesien verwaarlosing van hierdie faktore as struikelblok in gedragsverandering kan dien Die totale sosiale struktuur van die teikengemeenskap en basiese individuele behoeftes is belangrike elemente wat ook in ag geneem moet word voordat voorkomingsprogramme ge'implemeteer word,
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
AIDS (Disease) -- Prevention, AIDS (Disease) -- Prevention -- Social aspects -- South Africa, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation