Risk and admissibility for a Weibull class of distributions

Date
2004-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Bayesian approach to decision-making is considered in this thesis for reliability/survival models pertaining to a Weibull class of distributions. A generalised right censored sampling scheme has been assumed and implemented. The Jeffreys' prior for the inverse mean lifetime and the survival function of the exponential model were derived. The consequent posterior distributions of these two parameters were obtained using this non-informative prior. In addition to the Jeffreys' prior, the natural conjugate prior was considered as a prior for the parameter of the exponential model and the consequent posterior distribution was derived. In many reliability problems, overestimating a certain parameter of interest is more detrimental than underestimating it and hence, the LINEX loss function was used to estimate the parameters and their consequent risk measures. Moreover, the same analogous derivations have been carried out relative to the commonly-used symmetrical squared error loss function. The risk function, the posterior risk and the integrated risk of the estimators were obtained and are regarded in this thesis as the risk measures. The performance of the estimators have been compared relative to these risk measures. For the Jeffreys' prior under the squared error loss function, the comparison resulted in crossing-over risk functions and hence, none of these estimators are completely admissible. However, relative to the LINEX loss function, it was found that a correct Bayesian estimator outperforms an incorrectly chosen alternative. On the other hand for the conjugate prior, crossing-over of the risk functions of the estimators were evident as a result. In comparing the performance of the Bayesian estimators, whenever closed-form expressions of the risk measures do not exist, numerical techniques such as Monte Carlo procedures were used. In similar fashion were the posterior risks and integrated risks used in the performance compansons. The Weibull pdf, with its scale and shape parameter, was also considered as a reliability model. The Jeffreys' prior and the consequent posterior distribution of the scale parameter of the Weibull model have also been derived when the shape parameter is known. In this case, the estimation process of the scale parameter is analogous to the exponential model. For the case when both parameters of the Weibull model are unknown, the Jeffreys' and the reference priors have been derived and the computational difficulty of the posterior analysis has been outlined. The Jeffreys' prior for the survival function of the Weibull model has also been derived, when the shape parameter is known. In all cases, two forms of the scalar estimation error have been t:. used to compare as much risk measures as possible. The performance of the estimators were compared for acceptability in a decision-making framework. This can be seen as a type of procedure that addresses robustness of an estimator relative to a chosen loss function.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Bayes-benadering tot besluitneming is in hierdie tesis beskou vir betroubaarheids- / oorlewingsmodelle wat behoort tot 'n Weibull klas van verdelings. 'n Veralgemene regs gesensoreerde steekproefnemingsplan is aanvaar en geïmplementeer. Die Jeffreyse prior vir die inverse van die gemiddelde leeftyd en die oorlewingsfunksie is afgelei vir die eksponensiële model. Die gevolglike aposteriori-verdeling van hierdie twee parameters is afgelei, indien hierdie nie-inligtingge-wende apriori gebruik word. Addisioneel tot die Jeffreyse prior, is die natuurlike toegevoegde prior beskou vir die parameter van die eksponensiële model en ooreenstemmende aposteriori-verdeling is afgelei. In baie betroubaarheidsprobleme het die oorberaming van 'n parameter meer ernstige nagevolge as die onderberaming daarvan en omgekeerd en gevolglik is die LINEX verliesfunksie gebruik om die parameters te beraam tesame met ooreenstemmende risiko maatstawwe. Soortgelyke afleidings is gedoen vir hierdie algemene simmetriese kwadratiese verliesfunksie. Die risiko funksie, die aposteriori-risiko en die integreerde risiko van die beramers is verkry en word in hierdie tesis beskou as die risiko maatstawwe. Die gedrag van die beramers is vergelyk relatief tot hierdie risiko maatstawwe. Die vergelyking vir die Jeffreyse prior onder kwadratiese verliesfunksie het op oorkruisbare risiko funksies uitgevloei en gevolglik is geeneen van hierdie beramers volkome toelaatbaar nie. Relatief tot die LINEX verliesfunksie is egter gevind dat die korrekte Bayes-beramer beter vaar as die alternatiewe beramer. Aan die ander kant is gevind dat oorkruisbare risiko funksies van die beramers verkry word vir die toegevoegde apriori-verdeling. Met hierdie gedragsvergelykings van die beramers word numeriese tegnieke toegepas, soos die Monte Carlo prosedures, indien die maatstawwe nie in geslote vorm gevind kan word nie. Op soortgelyke wyse is die aposteriori-risiko en die integreerde risiko's gebruik in die gedragsvergelykings. Die Weibull waarskynlikheidsverdeling, met skaal- en vormingsparameter, is ook beskou as 'n betroubaarheidsmodel. Die Jeffreyse prior en die gevolglike aposteriori-verdeling van die skaalparameter van die Weibull model is afgelei, indien die vormingsparameter bekend is. In hierdie geval is die beramingsproses van die skaalparameter analoog aan die afleidings van die eksponensiële model. Indien beide parameters van die Weibull modelonbekend is, is die Jeffreyse prior en die verwysingsprior afgelei en is daarop gewys wat die berekeningskomplikasies is van 'n aposteriori-analise. Die Jeffreyse prior vir die oorlewingsfunksie van die Weibull model is ook afgelei, indien die vormingsparameter bekend is. In al die gevalle is twee vorms van die skalaar beramingsfoute gebruik in die vergelykings, sodat soveel as moontlik risiko maatstawwe vergelyk kan word. Die gedrag van die beramers is vergelyk vir aanvaarbaarheid binne die besluitnemingsraamwerk. Hierdie kan gesien word as 'n prosedure om die robuustheid van 'n beramer relatief tot 'n gekose verliesfunksie aan te spreek.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Weibull distribution, Bayesian statistical decision theory, Decision making -- Statistical methods, Risk analysis
Citation