Author
Now showing items 1-8 of 8
-
"Ek is ..." : oor die problematiek van enkelvoudige en meervoudige identiteit
Lategan, Bernard C. (LitNet, 2014-08)Enkelvoudige identiteitsvorming vervul ’n noodsaaklike funksie in die individuele ontwikkeling en sosiale interaksie van mense. Hierdie soort identiteitsvorming gaan egter met inherente beperkinge gepaard wat dit as ... -
"Incompleteness" and the quest for multiple identities in South Africa
Lategan, Bernard C. (GIGA German Institute of Global and Area Studies, Institute of African Affairs, 2015)The article explores the contours of multiple identities in contrast to singular identities in situations of social complexity and cultural diversity. Nyamnjoh’s concepts of “incompleteness” and “frontier Africans” imply ... -
Institute vir gevorderde navorsing : elitistiese luuksheid of bakermat van die wetenskap?
Lategan, Bernard C. (LitNet, 2019)Institute vir gevorderde navorsing (IGN’s) is lank reeds deel van die akademiese toneel. Tog is hierdie instellings betreklik onbekend en word hulle dikwels met agterdog bejeën en gesien as eksklusiewe klubs wat net vir ... -
Kan gister beter word? In gesprek met Jörn Rüsen oor die verwerking van 'n troebel verlede
Lategan, Bernard C. (LitNet, 2016-07-17)Die artikel ontleed ’n minder bekende opstel van die kultuurhistorikus Jörn Rüsen waarin hy voorstelle maak oor hoe ’n negatiewe verlede verwerk kan word sodat hierdie verlede uiteindelik “beter” word. Die onlangse opvlamming ... -
Om sin te maak. Pleidooi vir 'n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiek
Lategan, Bernard C. (LitNet, 2019)Die artikel vestig die aandag op ’n belangrike nuwe ondersoek in organisasiekunde, naamlik die doktorale navorsing van Christiaan Maasdorp soos onder meer vervat in sy proefskrif getitel “Narrativity and organisation: ... -
Oor die veelduidigheid van tekste
Lategan, Bernard C. (LitNet Academic, 2011-03)ENGLISH ABSTRACT: On the plurality of religious texts - Plurality in the interpretation of texts is not a new phenomenon. However, recent developments have made this phenomenon more prominent. With the focus on religious, ... -
'n Verskuiwing na 'n oper en meer "pragmatiese" lees van Romeine 13:1–7?
Lategan, Bernard C. (LitNet, 2015-08)Romeine 13:1–7 bly ’n omstrede teks wat voortgaan om ’n groot verskeidenheid (dikwels botsende) interpretasies op te lewer. Die gedeelte roep vrae op oor mag, die verhouding tussen kerk en staat, onderwerping aan wat as ... -
Vreemdheid as geleentheid. Enkele gedagtes oor die hermeneutiese potensiaal van 'n ongemaklike begrip
Lategan, Bernard C. (LitNet, 2017)Die artikel fokus op een faset van ’n veld wat reeds deurtastend ondersoek is, naamlik die aard van die interaksie tussen die self en die ander. Meer spesifiek gaan dit oor die vraag: Wat is die hermeneutiese potensiaal ...