The effects of a movement competence programme on the functional capacity, self-perception and resilience of older adult women

Date
2007-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Global aging is occurring at an unprecedented rate. South Africa has the highest proportion of older adults in Southern Africa, with nearly 7% of the population over the age of 60 years in 1997. However, although people are living longer, statistics show that they are not necessarily living healthier. The majority of women who outlive men have to deal with more chronic diseases as well as a poorer functional status than the latter. The purpose of the present study was to implement a movement competence programme suited to the needs of South African older adult women; requiring inexpensive apparatus and that can be performed in any environment. A time-series design was used which included follow up testing 9 months after the cessation of the movement competence programme. The intervention group consisted out of 21 (76.14±5.44 years) older adult women, who were randomly selected from a retirement village. The movement competence programme was broad based in nature and was performed in two one hourly sessions a week for 12 weeks. After pre-tests of functional capacity, selfperception and resilience, the older adult women were tested using the Physical Self-Perception Profile (Fox & Corbin, 1989) and the Resilience Scale (Connor & Davidson, 2003) respectively. Significant improvements (p<0.05) were observed in the Berg Balance Scale, 8-Foot Up-and-Go and the Physical Self-Perception’s results of the older adult women. No significant (p>0.05) difference was noted in the Barthel Index and Resilience Scale after the 12-week movement competence programme. Follow up testing indicated a significant improvement in the resilience of the older adult women who continued to exercise, compared to those that chose a sedentary lifestyle after the movement competence programme.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Globale veroudering vind teen ’n ongekende tempo plaas. Suid-Afrika beskik oor die hoogste verhouding ouer volwassenes in Suidelike Afrika met amper 7% van die populasie in 1997 ouer as 60 jaar. Hoewel mense egter langer lewe toon statistiek dat hulle nie noodwendig gesonder lewe nie. Die meerderheid dames wat langer lewe as mans het te kampe met meer chroniese siektes asook ’n swakker funksionele status as dié van laasgenoemde. Die doel van die huidige studie was om ’n bewegingsbevoegdheidsprogram te implementeer wat aan die behoeftes van ouer Suid-Afrikaanse volwasse dames voldoen, waar goedkoop toerusting benodig word en in enige omgewing uitgevoer kan word. ’n “time-series” ontwerp was gebruik wat opvolgtoetse ingesluit het nege maande ná die beëindiging van die bewegingsbevoegdheidsprogram. Die intervensiegroep het bestaan uit 21 (76.14±5.44 jaar) ouer volwasse dames wat lukraak geselekteer is by ’n aftree-oord. Die bewegingsbevoegdheidsprogram was breed in fokus en was uitgevoer in twee eenuurlikse sessies per week vir 12 weke. Ná voortoetse oor funksionele kapasiteit, selfpersepsie en veerkrag, is die ouer volwasse dames getoets deur respektiewelik gebruik te maak van die Fisieke Selfpersepsie Profiel (Fox & Corbin, 1989) en die Veerkragskaal (Connor & Davidson, 2003). Beduidende verbeterings (p<0.05) van die ouer volwasse dames is waargeneem in die Berg Balansskaal, “8-Foot Up-and-Go” en die resultate op die Fisieke Selfpersepsie. Geen beduidende (p>0.05) verskil is waargeneem in die Barthel Indeks en Veerkragskaal ná die 12 weke aanbieding van die bewegingsbevoegdheidsprogram nie. Opvolgtoetse het ’n beduidende verbetering aangedui in die veerkrag van die ouer volwasse dames wat aangehou het met oefening in teenstelling met dié wat gekies het om ’n sedentêre leefstyl te volg nadat die bewegingsbevoegdheidsprogram voltooi is.
Description
Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2007.
Keywords
Exercise for older people, Exercise for women, Exercise for older people -- Physiological aspects, Exercise for older peoplePsychological aspects, Exercise for women -- Physiological aspects, Exercise for women -- Psychological aspects, Older women --- Health and hygiene, Self-perception in women, Resilience (Personality trait), Dissertations -- Sport science, Theses -- Sport science
Citation