Search
Now showing items 1-8 of 8
Digterlike gesprekke met Van Wyk Louw
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2008-09)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die belangrikheid van ’n skrywer binne ’n bepaalde literêre veld kan afgelees word uit ’n diachroniese
beeld wat bepaal word deur sy of haar verteenwoordiging in literatuurgeskiedenisse en ’n
sinchroniese ...
Antjie Krog’s Mede-wete/Synapse as a challenge to new ways of comparative reading
(AOSIS Publishing, 2016-07-21)
This article reads Antjie Krog’s volume of poetry Mede-wete and its English version Synapse (both published in 2014) against the background of Rebecca Walkowitz’s proposal that the future of comparative literature will ...
Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper
(LitNet, 2016-05-11)
Verskeie lesers het kommentaar gelewer op die wyse waarop die gebruik van Afrikaans in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper deur ander tale, veral Nederlands, “geperforeer” of “geïnfiltreer” is. In hierdie ...
’n Retoriese anaiise van die vyf lykdigte in T.T. Cloete se Allotroop
(AOSIS Publishing, 1995-11)
This article works from the premise that these poems form part of a tradition that can he traced back to the funerary poetry of the Dutch Renaissance and from there to the funeral orations of Classical times.
After referring ...
Breyten Breytenbach se (`yk') : 'n semiotiese ondersoek
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1988-12)
ENGLISH ABSTRACT: no abstract available
“A white fly on the sombre window pane” : the construction of Africa and identity in Breyten Breytenbach’s poetry
(AOSIS Publishing, 2001-08)
“A white fly on the sombre window pane”: The construction of Africa and
identity in Breyten Breytenbach’s poetry
This article explores the way in which the construction of Africa interacts
with the construction of ...
"'n Postkoloniale Umweltkas" : die vraag na 'n transnasionale poetika in Afrikaans aan die hand van Marlene van Niekerk se Kaar
(LitNet, 2017)
In hierdie artikel word daar ondersoek ingestel na die vraag of daar in die geval van Afrikaanse digters en ’n lokaal-geplaaste minderheidstaal soos Afrikaans gepraat kan word van ’n transnasionale poëtika. Die begrip word ...
Antjie Krog as kulturele bemiddelaar : aspekte van haar skrywerspostuur in die Lae Lande
(LitNet, 2019-06-10)
Hierdie artikel ondersoek Antjie Krog se rol as kulturele bemiddelaar van Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande. Daar word gekies vir ’n betreklik ruim omskrywing van kulturele bemiddelaar as ’n persoon wat aktief is ...