Search
Now showing items 1-10 of 245
Ekwivalentverhoudings in tweetalige woordeboeke : implikasies vir die databasis van 'n elektroniese tweetalige woordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaans
(Bureau of the WAT, 2015)
Hierdie artikel is 'n uittreksel uit 'n vollediger teoretiese raamwerk waarin 'n konsepmodel vir 'n elektroniese tweetalige grondslagfasewoordeboek van Suid-Afrikaanse Geba-retaal en Afrikaans voorgestel word, spesifiek ...
Two English translations of the Chinese epic novel Sanguo yanyi : a descriptive and functionalist study
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2012-12)
ENGLISH ABSTRACT: This comparative study investigates the English translations of China’s first novel, Sanguo
yanyi. The focus is firstly on describing the factors that affect the production of each of the
translations ...
Vertaalstrategiee in Where the heart is – a writer in Provence deur Marita van der Vyver : die Afrikaanse vroueskrywer in Frankryk vir die Engelse leser
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2012-12)
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the manner in which Marita van der Vyver’s semi-autobiographic novel Die hart van ons huis – ’n skrywer in Provence has been translated. The question that arises is who the reader ...
Antjie Krog’s Mede-wete/Synapse as a challenge to new ways of comparative reading
(AOSIS Publishing, 2016-07-21)
This article reads Antjie Krog’s volume of poetry Mede-wete and its English version Synapse (both published in 2014) against the background of Rebecca Walkowitz’s proposal that the future of comparative literature will ...
Tussen tale : oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se bundel Oorblyfsel/ Voice Over
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2012-12)
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the translation strategy oortekening (Afrikaans for “resigning” or
“redrawing”) as it is found in the bilingual context of Breytenbach’s volume of poems
Oorblyfsel/ Voice Over ...
Moet Afrikaans geherstandaardiseer word
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2014-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit word gedoen deur eerstens ’n oorsig te gee oor die redes waarom Standaardafrikaans veral
sedert die 1980’s nie as verteenwoordigend van die totale Afrikaanse spraakgemeenskap beskou
word nie. ...
'n Ding wat homself dra : Anne Carson se Nox as visuele en poetiese ondersoek na haar broer se lewe en dood en Afskrif
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2015-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is ’n studie van Anne Carson se boek Nox wat die vorm, voorkoms, prosesse en
samestelling van die teks ondersoek en analiseer. Dit probeer tot ’n begrip kom van presies
hoe Carson “a ...
Arnon Grunberg : die retoriek van oorlog en die etiek van getuienis
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2015-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oorlogsretoriek van die Nederlandse skrywer en openbare intellektueel, Arnon Grunberg, word in hierdie tesis bestudeer en verbind met etiese vraagstukke wat deur sy werk opgeroep word. Daar word ...
Produk teenoor proses tydens akademiese redigering : opmerkings as aanduiders van redigeergerigtheid
(Stellenbosch University, Department of Linguistics, 2014)
Omdat die redigering van akademiese tekste in Suid-Afrika gekenmerk word deur ’n gebrek aan standaardisering, is ’n verkennende beskrywing van redigeerders se werklike aktiwiteite tydens die redigering van hierdie tekste ...
'n Deskriptiewe ondersoek na Sheila Cussons se poësievertalings aan die hand van Lefevere se sewe strategieë
(Stellenbosch University, Department of Linguistics, 2014)
Sheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak, byvoorbeeld oor vuur (De Villiers 1982), die visuele (Scholtz ...