Search
Now showing items 1-10 of 14
A task-based approach to improving the communicative skills of university students learning Afrikaans as an additional language
(Stellenbosch University, Department of Linguistics, 2014)
This paper reports on a qualitative study which was conducted with first-year Afrikaans Language Acquisition students in the Department of Afrikaans and Dutch of the Faculty of Arts and Social Sciences at the University ...
'n Ondersoek na die verwerwing van klanke deur middel van musiek deur vreemdetaalstudente van Afrikaans
(LitNet, 2016-08-18)
Die verwerwing van Afrikaanse klanke en die uitspraak daarvan vorm dikwels die basis van taalverwerwingskursusse. Uitspraak is ’n belangrike aspek in die verwerwing van ’n nuwe taal en daarom behoort die onderrig van ...
Die ontwerp van ʼn Afrikaanse taakgebaseerde rekenaaronderrigprogram vir internasionale studente aan die Universiteit Stellenbosch
(Stellenbosch University, Department of Linguistics, 2014)
Die navorsing waaroor in hierdie artikel verslag gelewer word, is spesifiek gerig op nie-Afrikaanssprekende internasionale studente aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die doel van die breë navorsing wat onderneem word ...
’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaanstweedetaalonderrig op universiteitsvlak
(LitNet Akademies, 2010-08)
Abstract: The implementation of a multilingual language policy in South Africa requires the
teaching and learning of Afrikaans as a second or additional language and
especially the teaching of Afrikaans for specific ...
’n Behoefte-analise met die oog op die ontwerp van ’n Taal vir Spesifieke Doeleindes (TSD)-kursus vir leerderonderwysers met Afrikaans as tweede taal
(Stellenbosch University, Department of General Linguistics, 2014)
Die implementering van ’n veeltaligheidsbeleid in Suid-Afrika vereis dat die onderrig en leer van Afrikaans as tweede taal, met spesifieke fokus op die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwassenes (ook ...
Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman
(LitNet, 2014-08)
Die herskrywing van literêre romans na draaiboeke vir verfilming is ’n populêre keuse onder filmmakers. Afrikaanse films beleef tans ’n opbloei, tog is die aantal filmherskrywings van Afrikaanse romans min in vergelyking ...
'n Multiperspektiefbenadering tot die ontwerp van 'n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak
(LitNet Academic, 2012-08)
OPSOMMING: Die artikel lewer verslag van navorsing wat binne die taakgebaseerde teorie onderneem is om ’n multiperspektiefbenadering tot kompleksiteit ten opsigte van die ontwerp van ’n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus ...
Die omskakeling van werklikewereld-take na pedagogiese take ten einde 'n taakgebaseerde sillabus te ontwerp
(LitNet Academic, 2012-12)
OPSOMMING: Die doel van die artikel is om te verduidelik hoe werklikewêreld-take binne die taakgebaseerde sillabus na klaskamertake omgeskakel word. Dit is ’n opvolgartikel van twee artikels wat in LitNet Akademies gepubliseer ...
Die gebruik van onderskrifte in die onderrig en leer van Afrikaanse woordeskat en begrip
(LitNet, 2017)
Die artikel lewer verslag van ’n studie wat onderneem is oor die gebruik van onderskrifte in die onderrig en leer van Afrikaanse woordeskat en begrip met taalverwerwingstudente. Die teoretiese raamwerk van die navorsing ...
'n Ondersoek na die gebruik van kultuurgeorienteerde taakgebaseerde lesse vir die verwerwing van Afrikaanse woordeskat deur universiteitstudente
(LitNet, 2018)
In hierdie artikel bespreek ons ’n loodsprojek vir die insluiting en die gebruik van kultuur in ’n taakgebaseerde taalverwerwingsklas vir eerstejaarstudente wat Afrikaans aanleer. Die integrasie van kultuur in die aanleer ...