Browsing by Issue Date
Now showing items 1-11 of 11
-
Die waarde van Akteur-Netwerk-Teorie en ’n etnografiese navorsingstrategie vir die ondersoek van opvoedkundige tolking aan die Universiteit Stellenbosch
(University of Stellenbosch, Department of General Linguistics, 2017)Namate die sosiale wending in vertaalstudie toenemend inslag gevind het, het navorsers begin fokus op die menslike agente betrokke by vertalings, en op die sosiale voorwaardes wat in die reële wêreld geld. Navorsers het ... -
Van tematiese na alfabetiese na tematiese ordening in woordeboeke – wisselwerking tussen teorie en praktyk
(University of Stellenbosch, Department of General Linguistics, 2017)Vroeë woordeboeke is gekenmerk deur ’n tematiese ordening. Dit is eers later in die leksikografiese praktyk dat die alfabetiese ordening ’n dominante rol begin speel het, alhoewel die tematiese benadering steeds in bepaalde ... -
"'n Postkoloniale Umweltkas" : die vraag na 'n transnasionale poetika in Afrikaans aan die hand van Marlene van Niekerk se Kaar
(LitNet, 2017)In hierdie artikel word daar ondersoek ingestel na die vraag of daar in die geval van Afrikaanse digters en ’n lokaal-geplaaste minderheidstaal soos Afrikaans gepraat kan word van ’n transnasionale poëtika. Die begrip word ... -
Polyseme selection, lemma selection and article selection
(Bureau of the WAT, 2017)In linguistics, more specifically in the field of lexical semantics, a lot of attention has been given to polysemy and homonymy. The identification of and distinction between polysemy and homonymy should not be regarded ... -
The loyalty of the literary reviser : author, source text, target text or reader?
(University of Stellenbosch, Department of General Linguistics, 2017)The processes of revision and translation, according to Mossop (2010:112-113), can address the problem of conflicting interests, goals and needs by taking different approaches. Translation, he suggests, should seek to ... -
L2 writing assistants and context-aware dictionaries : new challenges to lexicography
(Bureau of the WAT, 2017)Dictionaries are increasingly integrated into other tools designed to assist the reading, writing and translation of texts. Write Assistant is a newly developed tool aimed at assisting people writing in a second language. ... -
'n Kulturele entomologiese ondersoek na insekte in Willem Anker se Siegfried
(Academy of Science of South Africa, 2017)In this paper I investigate the function of the references to insects in Willem Anker's debut novel Siegfried (2007) from a cultural entomological perspective. My focus is on the character Wilhelm (Willem) Smit. Smit, a ... -
Kernstappe vir kwaliteitbestuur in die vertaalbedryf en in akademiese vertaalkantore
(University of Stellenbosch, Department of General Linguistics, 2017)Taaldienste soos vertaling, redigering en tolking is van kardinale belang in ’n meertalige samelewing en aan ’n hoëronderriginstelling waar die taaldiversiteit van sy personeel en studente erken word. Die vertaling van ... -
Die gebruik van onderskrifte in die onderrig en leer van Afrikaanse woordeskat en begrip
(LitNet, 2017)Die artikel lewer verslag van ’n studie wat onderneem is oor die gebruik van onderskrifte in die onderrig en leer van Afrikaanse woordeskat en begrip met taalverwerwingstudente. Die teoretiese raamwerk van die navorsing ... -
'n Funksionalistiese benadering tot die hantering van taal- en kultuurverskille in 'n Afrikaanse proefvertaling van Daniel Kehlmann se roman Die Vermessung der Welt
(LitNet, 2017)Dit is verbasend dat daar so min vertalings van Duitse letterkundige werke in Afrikaans bestaan, siende dat Afrikaans en Duits tot dieselfde taalfamilie behoort en heelwat taalkundige ooreenkomste toon. Die enkele vertalings ... -
Breyten Breytenbachs poezie in Raster
(Academy of Science of South Africa, 2017)From 1969 until 1972 the South-African writer and graphic artist Breyten Breytenbach published 29 poems, prose texts and three drawings in the Dutch experimental periodical Raster (first edition: 1967). H. C. ten Berge, ...