Dr. John Philip se koms na Suid-Afrika en sy werksaamhede tot 1828

Kapp, P. H. (1966)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1966

Thesis

Voorwoord: Dr Johan Philip, die eerste superintendent van die Londense Sending genootskap in Suid-Afrika. Rondom sy persoon is sedert sy dood in 1851 baie verhale en beelde gebou. In die dertig jaar van sy verblyf in Suid-Afrika was hy voortdurend in die nuus en dikwels die middelpunt van heftige geskille. Na sy dood is hy nog steeds die middelpunt van heftige meningsverskille en word sy naam dikwels gebruik om total verskillende standpunte te verdedig.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/21803
This item appears in the following collections: