Die uitvoer van 'n gemeenskapsassessering : 'n praktiese gemeenskapshandleiding

Date
2010-11
Authors
May, Basil
Lazarus, Sandy
Naidoo, A. V.
Demas, Grant
Williams, Lorenza
Sauls, Deidre
Filander, Fiona
Kamfer, Reagan
Klaasin, Annuske
Korasie, Searle
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
[S.l. : s.n.]
Abstract
Die doel van hierdie handleiding is om die navorsingsproses met ander mense te deel sodat hul op hul beurt dieselfde proses in ander gemeenskappe kan gebruik. Hierdie tipe navorsing is waardevol in die proses van gemeenskapsontwikkeling, en om die rede wil ons graag die ervaring van gemeenskap-deelnemende navorsing met ander deel. Ons hoop dat hierdie handleiding as ‘n riglyn sal dien vir enige gemeenskapsleier, opvoeder of navorser wat soortgelyke projekte wil loots. Alhoewel daar ander maniere is om hierdie tipe navorsing te doen, mag u dalk baat by die manier waarop ons die gemeenskapsassesserings-proses benader het. Ons sal in hierdie handleiding agtergrondinligting verskaf wat as konteks sal dien vir die uitvoer van dié tipe navorsing. Die onderskeie stappe van hierdie proses sal ook belig word. Ons gebruik werklike voorbeelde van die Railton Gemeenskapsassesserings-projek (GAP) om die egtheid van die navorsingsproses weer te gee. Raadpleeg asseblief ook die “Railton Community Assessment Project Research Report” vir addisionele inligting oor hierdie navorsingsaktiwiteite en bevindings. Ons hoop dat beide u en u gemeenskap hierdie handleiding tot groot nut sal vind.
Description
A collaborative project between Railton Foundation and Stellenbosch University.
Keywords
Community Assessment Project, Community development -- Research -- Handbooks, manuals, etc., Community research -- Handbooks, manuals, etc., Railton Research Project, Railton Foundation
Citation
Die uitvoer van 'n gemeenskapsassessering : 'n praktiese gemeenskapshandleiding. 'n Projek in samewerking met die Railton Stigting en die Universiteit Stellenbosch, November 2010.