Rural e-mail system for the Sumbandila satellite
Date
2007-12
Authors
Cooke, Adrian (Adrian Gerard)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Keywords: digital signal processing, OSI layer, network protocols, embedded systems,
satellite technology
This thesis describes the design and implementation of a rural e-mail system for the Sumbandila
satellite. The rural e-mail system was developed during a project sponsored by
the Department of Communications of the South African government. The complete Open
Systems Interconnect (OSI) layer structure of the protocol architecture used on the satellite
hardware and software is described. The equivalent implementation of the OSI layer on the
ground station hardware is given. This includes the adaptation of the soundmodem Open
Source Software modem to work for the e-mail system’s OSI layer. The design of the Application
Layer e-mail system is described and the implementation of this design using the
Python, Korn Shell and C programming environments is also given. The procedures used to
test the system for reliability and the use of a database to create detailed logs of the e-mail
system is shown to have generated a reliable system that is easily maintained. A critical
evaluation of the system is provided in the last chapter.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sleutelwoorde: Syferseinverwerking, OSI-lae, netwerkprotokolle, toegewyde stelsels, satelliettegnologie Hierdie tesis beskryf die ontwerp en implementering van ’n plattelandse e-posstelsel vir die Sumbandila satelliet. Die plattelandse e-posstelsel is ontwikkel in opdrag van die Departement van Kommunikasie van die Suid-Afrikaanse regering. Die volledige Open Systems Interconnect (OSI) laagstruktuur van die protokol-argitektuur wat in die satelliet se apparatuur en programmatuur gebruik is, word beskryf. Die ekwivalente implementering van die OSI-laag op die grondstasie-apparatuur word gegee, insluitende die aanpassing van soundmodem, ’n oopbronkode sagteware-modem. Hierdie sagteware-modem word gebruik in die e-posstelsel se fisiese laag. Die ontwerp van die toepassingslaag van die e-posstelsel word beskryf, asook die implementering van hierdie ontwerp met behulp van Python, die Korninterpreteerder en C. Die prosedures waarvolgens stelselbetroubaarheid getoets is, en die gebruik van ’n databasis om noukeurige joernale van e-postransaksies te hou, demonstreer dat ’n betroubare, onderhoubare stelsel gemplementeer is. In die laaste hoofstuk word die stelsel krities geevalueer.

Description
Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Electronic mail systems, Signal processing -- Digital techniques, Artificial satellites in telecommunication, Theses -- Electronic engineering, Dissertations -- Electronic engineering