Exploring community & ecosystem-based adaptation through resilience theory : referencing a Lesotho case

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The impacts of climate change will be felt by society and the environment, triggering the need for novel adaptation strategies suited to contexts which can be depicted as a social-ecological system (SES). Community and Ecosystem-based Adaptation (CEbA) is potentially a viable solution, however, as it is a new concept, there is a need for more research to determine whether it is a viable adaptation strategy that also enhances social and environmental resilience. The purpose of this study is to investigate the potential CEbA has in enhancing livelihood and ecosystem resilience of developing rural communities, as it aims to, in the context of resource dependence and climate change. Seven generic principles for enhancing the resilience of desired ecosystem services (ES) in the face of change and uncertainty has been identified by previous research. Recent academic work has advanced sustainability science by creating context specific metrics for the seven resilience principles, which allows researchers to indirectly measure SES resilience. This research adapted these metrics to fit the Lesotho CEbA case study context. Two previously unconnected fields were integrated and applied as a new method to assess the impacts of CEbA. Six characteristics that defines a project as CEbA were found in this study. The Lesotho Climate Change Adaptation Project was then assessed against context-specific metrics of the seven resilience principles, to indirectly measure the project's impact on SES resilience. From this it was found that CEbA's characteristic methods and principles complement the seven resilience principles and that CEbA has the potential to enhance the resilience of ES as well as the resilience of the communities that are dependent on these ES. This knowledge can be used by change agents to promote the implementation of CEbA in highly resource dependent rural areas. The methods and metrics used in this project can be adapted to different contexts and be used as indicators for assessing CEbA’s impact on resilience. This may help progress sustainability science and interventions aimed at helping communities adapt to climate change and enhance their resilience.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die impak van klimaatsverandering sal deur die samelewing en die omgewing gevoel word. As 'n gevolg, is daar behoefte aan nuwe aanpassingstrategieë wat geskik is vir die konteks wat deur sosiaal-ekologiese sisteem (SES) weergegee kan word. Gemeenskaps- en ekosisteemgebaseerde aanpassing (CEbA) is potensieel 'n volhoubare oplossing, maar aangesien die konsep relatief nuut is, is daar 'n behoefte aan meer navorsing om vas te stel of dit 'n lewensvatbare aanpassingstrategie is wat ook sosiale en omgewingsveerkragtigheid verhoog. Die doel van hierdie studie is om die potensiaal wat CEbA het in die verbetering van lewensbestaan en ekosisteemveerkragtigheid van ontwikkelende landelike gemeenskappe te ondersoek, soos dit daarop gemik is, in die konteks van hulpbronafhanklikheid en klimaatsverandering. Sewe generiese beginsels was voorheen geïdentifiseer vir die verbetering van die veerkragtigheid van gewenste ekosisteemdienste (ES) in die lig van verandering en onsekerheid. Onlangse akademiese werk het volhoubaarheidswetenskap gevorder deur konteksspesifieke maatstawwe vir die sewe veerkragtigheidsbeginsels te skep, wat navorsers in staat stel om SES-veerkragtigheid indirek te meet. Hierdie navorsing het hierdie maatstawwe aangepas vir die Lesotho CEbA-gevallestudiekonteks. Twee voorheen onverbonde velde was geïntegreer en 'n nuwe metode was toegepas om die impak van CEbA te evalueer. Die studie het ses kenmerke identifiseer wat 'n projek as CEbA definieer. Die Lesotho-Aanpassingsprojek vir Klimaatsverandering is geassesseer teen konteksspesifieke maatstawwe van die sewe veerkragtigheidsbeginsels, om indirek die projek se impak op SES-veerkragtigheid te meet. Dit was hieruit gevind dat CEbA se kenmerkende metodes en beginsels die sewe veerkragtigheidsbeginsels aanvul en dat CEbA die potensiaal het om die veerkragtigheid van ES asook die veerkragtigheid van die gemeenskappe wat van hierdie ES afhanklik is, te verbeter. Hierdie kennis kan gebruik word om CEbA implementering in hoogs hulpbronafhanklike landelike gebiede te bevorder. Die metodes en maatstawwe wat in hierdie projek gebruik word kan in verskillende kontekste aangepas word en as aanwysers gebruik word vir die assessering van CEbA se impak op veerkragtigheid. Dit kan help om volhoubaarheidswetenskap en intervensies te bevorder wat daarop gemik is om gemeenskappe te help om by klimaatsverandering aan te pas en hul veerkragtigheid te verbeter.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Climatic changes -- Lesotho, Ecosystem management -- Lesotho, Climatic changes -- Environmental aspects -- Lesotho, Ecological disturbances -- Prevention -- Lesotho, Resilience (Ecology) -- Lesotho, Biodiversity -- Climatic factors -- Lesotho, UCTD
Citation