Numerical modelling and parametric study of a standard fire resistance furnace.

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: A numerical model of a fire-resistance furnace was created with the purpose of investigating chosen furnace parameters. The model was validated using experimental data measured during the study. Parameters relating to furnace operating effectiveness were investigated and the pressure distribution of a vertical testing furnace and discrete ordinance heat flux results were novel contributions. The two investigated parameters were burner baffle angles and burner power distributions to obtain better fluid mixing and therefore a more homogeneous temperature distribution within the furnace. Furnace operating effectiveness was governed by homogeneity of furnace temperatures and how accurately the standard fire curve was followed and additionally the pressure gradient within the furnace complying to the EN 1363-1 standards. The parametric study revealed that the most effective furnace operation was achieved when the top burner power was reduced to 65% and the remaining power distributed to the bottom burner. The furnace temperature was within a 1.13%range of the standard curve after 40 minutes simulation time and the relative variance decreased by 12.5% compared with the original testing furnace. Improvement in terms of the pressure distribution specified in EN 1363-1 (8.5 Pa per metre of furnace height) was also achieved for the middle pressure reading. The 65% power distribution delivered the best solution; however, a larger burner is required to practically implement the solution. The 85% burner power distribution can be implemented without the need for a new burner and the sacrifice in furnace operating effectiveness is minimal considering the cost saving.
AFRIKAANS OPSOMMING: 'n Numeriese model van 'n vuurweerstandoond was geskep met die doel om gekose oondparameters te ondersoek. Die model was geverifeer met die hulp van eksperimentele data wat tydens die studie gemeet is. Parameters wat verband hou met die oondbedryfsdoeltreffendheid was ondersoek en die drukgradiënt van 'n vertikale toetsoond en die diskrete ordinansie hittevloei resultate was nuwe bydraes. Die twee parameters wat ondersoek was, is branderblaashoeke en herverdeling van branderkrag om beter vloeistofmenging te verkry en dus 'n meer homogene temperatuurverspreiding binne die oond. Die oondbedryfsdoeltreffendheid was bepaal deur die homogeniteit van die oondtemperature en die akkuraatheid van die standaard vuurkurve so wel as die drukgradiënt binne die oond wat aan die EN 1363-1 standaarde moet voldoen. Die parametriese studie het aan die lig gebring dat die beste onndsbedrysdoeltreffendheid bereik was wanneer die krag van die boonste branders tot 65% verminder is en die oorblywende krag na die onderbrander herverdeel is. Die oond temperatuur was binne 1.13% in vergelyking met die standard vuurkurwe na 40-minute se simulasie tyd en die relatiewe variansie het met 12.5% afgeneem in vergelyking met die oorspronklike oond. Verbetering in terme van die drukgradient gespesifiseer in EN 1363-1 (8.5 Pa per meter van oondhoogte) is deur die middeldrukslesing gehaal. Die 65% herverdeeling was die beste oplossing, maar 'n groter brander is nodig om die oplossing prakties te implementeer. Die herverdeling van die brander krag van 85% kan geïmplementeer word sonder dat 'n nuwe brander nodig is, en die opoffering in die doeltreffendheid van die oond is minimaal in ag genome die kostebesparing.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Fire-resistance furnace, Pressure gradient, Fire resistant materials, Numerical modelling, Furnaces, UCTD
Citation