Primary health care nurses’ knowledge, self-efficacy and performance of diabetes self-management support in the OR Tambo District, Eastern Cape

Date
2022-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Background: Diabetes cases are increasing in the Eastern Cape Province. In 2019, approximately 16 430 people were living with diabetes in the province. This province has the third highest diabetes-related deaths in South Africa. People living with diabetes are at high risk of developing respiratory infections. Well-structured, effective self-management programmes may assist persons living with diabetes to take control of their illness and improve their health outcomes. Patients living with diabetes are primarily managed and supported by nurses in primary health care settings; therefore, primary health care nurses require adequate diabetes knowledge and self-efficacy to provide self-management support. However, nurses’ knowledge, self-efficacy and performance of self-management support have not yet been investigated in this context. Aim: This study aimed to evaluate the knowledge, self-efficacy, and performance of primary health care nurses of diabetes self-management support. Methods: A quantitative descriptive and correlational design was used. Data was collected over two months in primary health care facilities and community health centres in King Sabatha Dalindyebo sub-district, OR Tambo District. A self-reporting questionnaire containing three sections to measure primary care nurses’ diabetes knowledge, self-efficacy and performance of self-management support, was used to collect data. A total of 100 registered nurses participated in the study. Data was entered in the Statistical Programme for the Social Sciences (SPSS) version 27, analysed with the assistance of a statistician and reported by descriptive and inferential statistics. Ethical approval was obtained from the Health Research Ethics Committee of Stellenbosch University. Permission was obtained from the Eastern Cape Department of Health Ethics committee and the OR Tambo District manager. Participants provided individual informed consent. Results: Participants’ diabetes knowledge mean scores were high (mean of 11.9, SD 1.8, out of 14). Participants had the highest frequency of correct responses in the items related to normal fasting blood glucose levels (95%; n=95) and management of an unresponsive patient (96%, n=96). Items related to the causes of hyperglycaemia (45%, n=45) and the action to take if a needle is contaminated (77%, n=77) had the lowest frequency of correct responses. Participants had higher scores for the self-management support self-efficacy scale (mean 18.91, SD 3.2 out of 24), compared to the performance of self-management support scale (mean 17.81, SD 3.3 out of 24). Knowledge was not associated with self-efficacy or performance, but self-efficacy was positively correlated with performance (r = 0.78, p < 0.01). Nurses with a qualification in primary care nursing had significantly higher diabetes knowledge scores (p=0.03), and experience as a nurse was positively correlated with the performance of self-management support (r = 0.21, p = 0.05). Conclusion: Nurses in OR Tambo District had generally high levels of knowledge, self- efficacy and performance of diabetes self-management support. Although scores were high, diabetes knowledge and self-efficacy did not translate into the performance of self- management support in practice, indicating that nurses need training and supportive chronic care systems to implement self-management support. Implementation of a structured self- management programme is recommended.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Die aantal persone met diabetes mellitus is aan die styg in die Oos-Kaap provinsie. In 2019 was daar omtrent 16 430 mense wat met hierdie siekte geleef het in die provinsie. Die Oos- Kaap provinsie het die derde hoogste getallesyfer van diabetes verwante sterftes in Suid Afrika. Goed gestruktureerde, effektiewe self-bestuur programme kan hierdie persone help om beheer te neem oor hulle siekte en om hulle algehele gesondheiduitkomste te verbeter. Pasiënte wat met diabetes leef maak staat op verpleegkundiges om hulle te ondersteun. Dus benodig primêre gesondheidsorg verpleegkundiges genoegsame kennis en selfdoeltreffendheid om ondersteuning vir hierdie pasiënte te kan bied. In hierdie konteks was verpleegsters se kennis, selfdoeltreffendheid en ondersteuningsvermoë in die proses van pasiënte se selfbestuur nog nie ondersoek nie. Doel: Hierdie studie is gemik daarop om die kennis, selfdoeltreffendheid en ondersteuningsvermoë van primêre gesondheidsorg verpleegkundiges in diabetes self-bestuur ondersteuning. Te ondersoek en te evalueer. Metodes: ʼn Kwantitatiewe studie metode en korrelasie ontwerp was gebruik. Data was oor ʼn tydperk van twee maande in primêre gesondheidsklinieke en gemeenskapsgesondsheidsenstums in King Sabatha Dalindyebo se sub-distrik, OR Tambo, versamel. ʼn Selfrapporterende vraelys met drie afdelings om primêre gesondsheidsorg verpleegkundiges se diabetes kennis, selfdoeltreffendheid en ondersteuningsvermoë in die proses van pasiënte se selfbestuur te meet, was gebruik om data te kollekteer. ʼn Totaal van 100 geregistreerde verpleegkundiges het deelgeneem aan hierdie studie. Die versamelde data was vasgelê in die Statistiese Program vir die Sosiale Wetenskappe (SPSW) weergawe 27, geanaliseer met die hulp van ʼn statistikus en gerapporteer deur beskrywende en inferensiële statistieke. Etiese goedkeuring was verkry deur die Gesondheids Navorsing Etiek Komitee van Stellenbosch Universiteit. Toestemming was verder verkry deur die Oos- Kaapse Departement van Gesondsheid se Etiek Komitee, asook deur die OR Tambo streeksbestuurder. Deelnemers het ingeligte toestemming gegee. Resultate: Deelnemers se gemiddelde diabetes kennistellings was hoog (ʼn gemiddelde telling van 11.9, SD 1.8 uit 14). Deelnemers het die hoogste frekwensie antwoorde korrek gehad in die vrae verwant aan normale bloedglukosevlakke (95%; n=95) en behandeling van pasiënte wat nie reageer nie (96%; n=96). Vrae verwant aan die oorsake van hiperglukemie (45%; n=45) en die proses wat gevolg moet word wanneer naalde besmet is (77%; n=77), het die laagste frekwensie van korrekte antwoorde gehad. Deelnemers het hoër tellings gehad vir die selfbestuur ondersteuning selfdoeltreffendheid skaal (gemiddeld 18.91, SD 3.2 uit 24), in vergelyking met selfbestuur ondersteuning skaal (gemiddeld 17.81, SD 3.3 uit 24). Kennis was nie geassosieer met self-bestuur self-doeltreffendheid of selfbestuur ondersteuning nie, maar self-bestuur self- doeltreffentheid was wel positief geassosieer met self-bestuur ondersteuning (r = 0.78, p < 0.01). Verpleegkundiges met ʼn kwalifikasie in primêre gesondheid verpleegkunde het aansienlik meer kennis oor diabetes gehad (p=0.03); meer verplegingservaring was geassosieer met hoër vlakke van self-bestuur ondersteuning (r = 0.21, p = 0.05). Slotsom: Verpleegkundiges in die OR Tambo Distrik het algeheel gewys dat hulle hoë vlakke van kennis, selfdoeltreffendheid en ondersteuning in die proses van pasiënte se selfbestuur besit. Al was die tellings hoog, het die resultate steeds gewys dat verpleegkundiges opleiding en ondersteunende kroniese siekte gesondheidsorgstelsels benodig om selfbestuur ondersteuning te implementeer. Die implementering van ʼn gestruktureerde selfbestuur program word aanbeveel.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Diabetes -- Treatment -- South Africa, Patient education -- South Africa, Patient self-monitoring -- South Africa, UCTD
Citation