Development of a maintenance possession scheduler for a railway
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Maintenance of rail infrastructure is an important element in rail operations
in order to keep tra c moving. However, maintenance causes infrastructure
to be taken out of service, which impacts tra c
ow. In this study,
the requirements of a maintenance possession scheduler for a South African
application was investigated, and a proposed solution was subsequently developed.
The main objective of the scheduler was to minimise the deviation
of the train service on a subset of rail infrastructure while ensuring that the
required maintenance is done.
To achieve this, a literature study was done on a number of themes, which
include an overview of the local railway operator with a look at the role of
industrial engineering as a function in the railway operator business, railway
infrastructure and operations, planning of railway operations, and maintenance
in the context of rail operations. The topic of possession scheduling
was then studied; the previous themes helped the researcher to learn the
bigger picture while understanding possession scheduling is critical for this
study. Past and recent works were studied and research areas and trends
were synthesised, including time span of possession scheduling in optimisation
models, and whether it was done on microscopic, mesoscopic or macroscopic
level. The various optimisation objectives formulated by researchers
were also noted, among other subthemes.
An application case was identi ed as the railway infrastructure between
Bellville and Wellington in the Western Cape province of South Africa. A
novel mixed-integer linear programming model was formulated for this case
and implemented in Cplex, after which it was validated. The model can do
possession scheduling for 24 hours on a microscopic level. Finally, several
experiments were conducted to investigate the performance and results of
the model. It was found that the model delivered optimal results in less than eight minutes, which makes it a feasible maintenance possession scheduler
for day-to-day work in the immediate planning horizon.
AFRIKAANS OPSOMMING: Instandhouding van spoorinfrastruktuur is 'n belangrike element in spoorwegoperasies ten einde verkeervloei te verseker. Instandhouding veroorsaak egter dat infrastruktuur uit diens geneem word wat verkeer weer belemmer. In hierdie studie was die vereistes van 'n besitskeduleerder vir instandhouding vir 'n Suid-Afrikaanse toepassing ondersoek, en die voorgestelde oplossing was daarna ontwikkel. Die hoofdoelwit van die skeduleerder was om die afwykings van die trein diens te minimeer op 'n gedeelte van spoorinfrastruktuur terwyl verseker word dat die nodige instandhouding gedoen word. Om dit te bereik is 'n literatuurstudie op 'n aantal temas gedoen. Dit sluit in 'n oorsig van die plaaslike spoorwegoperateur en die rol wat bedryfsingenieurswese as funksie daarin vervul, spoorweginfrastruktuur en operasies, en instandhouding in die konteks van spoorwegoperasies. Die onderwerp van besitskedulering was daarna bestudeer; die vorige temas het die navorser gehelp om die groter prentjie te verstaan, terwyl die studie van besitskedulering kritiek was vir hierdie studie. Navorsingswerk uit die verlede asook onlangse werk was bestudeer en navorsingsareas en tendense is deur sintese bepaal. Dit sluit in die tydsduur van besitskedulering in optimeringsmodelle en of dit op mikro-, meso- of makroskopiese vlak gedoen word. Die verskillende optimeringsdoelwitte wat navorsers formuleer het is ook waargeneem, asook met ander subtemas. 'n Gevallestudie vir toepassing van 'n besitskeduleerder vir instandhouding is identi seer as die spoorweginfrastruktuur tussen Bellville enWellington in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. 'n Nuwe gemengde heeltal-line^ere programmeringmodel was geformuleer vir hierdie gevallestudie en in Cplex implementeer, waarna dit gevalideer is. Die model kan besitskedulering vir 24 uur doen op mikrovlak. Verskeie eksperimente is uiteindelik uitgevoer om die prestasie en resultate van die model waar te neem. Dit is bevind dat die model optimale resultate in minder as agt minute kon lewer, wat dit 'n aanvaarbare instandhouding besitskeduleerder maak vir dag-tot-dag werk in die nabye beplanningshorison.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Railroads -- Safety measures -- Western Cape (South Africa), Infrastructure (Economics) -- Western Cape (South Africa), Railroads -- Maintenance and repair -- Western Cape (South Africa), Reliability (Engineering) -- Western Cape (South Africa), Railroads -- Management -- Western Cape (South Africa), Mathematical models -- Western Cape (South Africa), Production scheduling -- Western Cape (South Africa), UCTD