Die bergplase van Piketberg

Date
1957-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Voordat die geskiedenis van die berg nagegaan kan word, is dit nodig om 'n breƫr agtergrond te verkry, en veral te wys op die wyse waaarop Piketberg, sy naam gekry het. Die eerste bewoners van die Piketberg was waarskynlik 'n sterk Hottentotstam, die Kogowas of Gonnemas, na hulle hoofman Gonnema vernoem, of ook die Gonjemans. Hulle het die hele omgewing van die Piketberg bewoon vanaf die vier-en-twintig riviere en klein Bergrivier. Hulle eintlike vesting was egter die Piketberg self. Die hoofkraal van die hoofman Gonnema was dan ook naby die teenswoordige Eendekuil.
ENGLISH ABSTRACT: No summary available.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2057.
Keywords
Piketberg (South Africa) -- History, Farms -- South Africa -- Piketberg, Relief-maps -- Piketberg (South Africa), Geology, Structural -- Piketberg (South Africa), UCTD
Citation