Blind loyalty in organization, contributing factors and preventative measures : a theoretical analysis
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: To date, many researchers have studied, interrogated and agreed on organisational aspects that affect
behaviour in organisations and societies. However, there is a shortage of studies that look at how these
organisational aspects affect the inclination towards blind loyalty inclinations. This thesis interrogates the
relationship between organisational aspects such as collectivism, culture, leadership and how these may
interact leading to blind loyalty, resulting in unethical behaviour. The study will make use of the Social
Learning and Moral Development Theories, as well as a case study to explain the results that may emanate
from the interaction of these organisational or societal aspects. This study finds that these aspects interact
to affect people’s behaviour either positively or negatively, depending on the aims of those manipulating
these organisational or societal aspects. The study further recommends that organisations and societies
need to put more effort into recruiting ethical leaders and managers, as well as inculcating ethical conduct.
This is to further ensure that the values and norms of these institutions culminate in more ethical cultures.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Al is die organisatoriese aspekte wat menslike gedrag in organisasies en gemeenskappe beïnvloed reeds deur ‘n aantal navorsers deeglik ondersoek, is daar egter ‘n tekort aan studies wat die organisatoriese invloed van “blinde lojaliteit” aanspreek. Hierdie tesis poog om ondersoek in te stel na die verhouding tussen verskeie organisatoriese aspekte soos kollektivisme, kultuur en leierskap, en hoe hierdie organisatoriese aspekte tot blinde lojaliteit (en die uiteindelike onetiese gedrag wat daaruit mag voortspruit) kan lei. Hierdie studie maak gebruik van ‘n gevallestudie en Sosiale Leer- en Morele Ontwikkelingsteorieë om die moontlike gevolge van die interaksie tussen hierdie organisatoriese of sosiale aspekte te verduidelik. Hierdie studie vind dat wisselwerking tussen genoemde aspekte mense se gedrag positief of negatief kan beïnvloed (afhangende van die bedoeling van diegene wat hierdie organisatoriese- of samelewingsaspekte manipuleer). Die studie beveel verder aan dat organisasies en gemeenskappe pogings moet aanwend om etiese leiers en bestuurders te werf; sodoende kan hulle verseker dat die waardes en norme wat deur hulle gevestig word, lei tot die totstandkoming van etiese kulture binne hul gemeenskappe en organisasies.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
UCTD, Brand loyalty, Organizational behavior -- Ethics, Collectivism, Moral development