Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer

Date
2019
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Abstract
AFRIKAANS OPSOMMING: Hierdie artikel stel metodes voor wat 'n vervoerowerheid kan volg om die voordele van padvoorsiening te maksimeer. Ná die inleiding word 'n metode voorgestel waarvolgens openbare padprojekte gekies kan word wanneer 'n vaste begroting vir padbouprojekte geld. Hierdie metode bestaan uit vyf stappe en is gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. 'n Prestasiegeoriënteerde metode word voorgestel vir die proaktiewe keuse van padprojekte om ekonomiese groei en ontwikkeling teweeg te bring wanneer 'n veranderlike begroting moontlik is. Die metode bestaan uit drie stappe en is, soos die keuringsproses wat bespreek is, gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. Hierdie twee metodes word met behulp van voorbeelde toegelig. Die gevolgtrekkings wat uit die studie vloei, word dan aangebied.
ENGLISH ABSRACT: Proposed methods to maximise the benefits of road projects This article proposes methods that a transport authority can apply to maximise the benefits of road provision both when the rationing of funds leads to a curtailed and fixed budget limit, and, proactively, when a variable budget subject to a funding rule is available. With a fixed limit on public capital expenditure, public projects compete with one another for funding. When a number of mutually exclusive and independent projects are under consideration for selection and prioritisation and the decision maker has to maximise benefit subject to a fixed budget constraint, a method of project selection based on incremental benefit-cost ratio analysis is recommended. The proposed selection process in the case of a fixed budget limit is demonstrated by an example.
Description
CITATION: Pienaar, W. 2019. Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 59(1):142-156, doi:10.17159/2224-7912/2019/v59n1a10.
The original publication is available at http://www.scielo.org.za
Keywords
Public roads, Cost-benefit analysis, Road engineering -- Cost effectiveness, Construction projects
Citation
Pienaar, W. 2019. Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 59(1):142-156, doi:10.17159/2224-7912/2019/v59n1a10.