Identities, ideologies and practices of English language teachers in one school in the United Arab Emirates

Date
2021-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: iiABSTRACTAccording to Siemund, Al-Issa and Leimgruber (2020:1), English “occupies a special role”in the “multilingual texture”of the United Arab Emirates(UAE). The fact that it is the medium of instruction in most public and private schools and tertiary institutions in the UAE is meant to offer learners an advantage, nationally and internationally.At the same time, though, English is perceived as threatening the local language, Arabic, and its associated culture (Hopkyns 2014:1,3;Al-Issa 2017:4).Against this complex background, the present study examines the identities and ideologies of six English language teachers and how these impacttheir pedagogical practices in English language classrooms in a cycle one school in Al Ain, in the UAE.A qualitative research design was used (i) to investigate theteachers’ideologies ofEnglish,(ii) to investigate theiractualpedagogical practices, and(iii) to determine the relationship between theirlanguage ideologies, on the one hand, and their actual pedagogical practices, on the other. A thematic analysis of data collected by means of semi-structured interviews and classroom observations, showed a correlation between the teachers’ideologies and their pedagogical practices. The study’s findings suggest that English-speaking teachers of English in the UAE have positive attitudes towards the learners’mother tongue and its culture, and towards promoting the target language, English, and helping learners to acquire communicative competence in this global language.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Volgens Siemund, Al-Issa en Leimgruber (2020:1), vervulEngels ’n spesiale rol in die veeltalige “tekstuur”van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE). Die feit dat dit die onderrigtaal is indiemeestevan die publieke en private skole, sowel as tersiêre inrigtingsin die VAE,behoort aan leerders ’n voordeel te bied, beide nasionaal en internasionaal. Terselfdertyd word Engels beskou as ’n bedreiging vir die plaaslike taal, Arabies, en die verwante kultuur (Hopkyns 2014:1,3; Al-Issa 2017:4). Teen hierdie komplekse agtergrond, ondersoek diehuidige studie die identiteite en ideologieë van ses Engelse taalonderwysers, en die impak wat dit het op hulle onderrigpraktykeinEngelse taalklaskamers in ’n siklus-een skool in Al Ain, in die VAE.’n Kwalitatiewe navorsingsontwerp is gebruik (i) om die onderwysers seideologieë van Engels te ondersoek, (ii) om hulle werklikeonderrigpraktyke te ondersoek, en (iii) om vas te stelwat die verhouding is tussen hulle taalideologieë,aan die een kant, en hulle werklikeonderrigpraktyke, aan die ander kant.’n Tematiese analise van data wat ingesamel is deur middel van semi-gestruktureerde onderhoude en klaskamerwaarnemings,het ’n korrelasie gewys tussen onderwysers se taalideologieë en hulle pedagogiese praktyke.Die studie se bevindinge dui daarop dat Engelssprekende onderwysers van Engels in die VAE positiewe houdings het teenoor die leerders se moedertaal en die verwante kultuur, en teenoor die bevordering van die teikentaal, Engels, endat hulle ’n begeerte het om die leerders te help om kommunikatiewe vaardigheidin hierdiewêreldtaal te bemeester.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
English language -- Study and teaching -- Foreign speakers, English language -- United Arab Emirates, Language ideology -- United Arab Emirates, Pedagogical practices in English language, UCTD
Citation