Towards a nucleic acid based nanobiosensor for the early detection of HIV

Date
2021-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: As of 2019, the joint united nations programme on HIV/AIDS has come a long way inachieving their ambitious ”90-90-90” initiative. It is estimated that approximately 81 % ofall individuals afflicted with HIV/AIDS know their status, however, there may still exist aspace for early diagnosis methods in resource limited areas. This thesis seeks to provide asolution towards a low cost early diagnostic HIV/AIDS tool based on electronic nanobiosen-sor technology. To achieve this, a nanobiosensor transducer was developed by modifyinga commercially available interdigitated electrode structure to be able to detect HIV DNAusing a resistive measurement technique. The transducer’s functionality was investigatedand compared to the currently available literature to validate that it served its purpose, aswell as to provide further specifications for the in-house development of the HIV/AIDS DNAnanobiosensor. Following the successful realisation of the nanobiosensor transducer, a novelprocess was developed to produce an interdigitated electrode based IDE transducer using anin-house serial processing technique. This system included a tunable nanoparticle size anddistribution between the interdigitated electrodes; and it was believed that this combinationwould improve the overall sensitivity of the manufactured device. The final nanobiosensortransducer was not tested, however, it is strongly believed that this device could be used asa future tool for the diagnosis of HIV/AIDS in resource limited environments.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vanaf 2019 het die gesamentlike Verenigde Nasies-program oor MIV/VIGS ’n lang pad ge-loop om hul ambisieuse ’90-90-90’ inisiatief te bereik. Daar word beraam dat meer as 81% van alle individue wat aan MIV/VIGS ly, hul status ken, maar daar is steeds ruimtevir vroeë diagnosemetodes in gebiede met beperkte hulpbronne. Die doel van hierdie tesisis om ’n oplossing aan te bied vir ’n goedkoper, vroeër diagnostiese MIV/VIGS instru-ment wat gebaseer is op elektroniese nanobiosensor-tegnologie. Daarvoor is dit nodig dat ’nnanobiosensor omskakelaar wat deur ’n interdigitêre elektrodestruktuur wat in die handelbeskikbaar is, te wysig en ontwikkel om MIV DNA op te spoor met behulp van ’n resistiewemetingstegniek. Die sensor se funksionaliteit is ondersoek en vergelyk met die beskikbareliteratuur om te bevestig dat dit die doel daarvan dien, asook om verdere spesifikasies teverskaf vir die interne ontwikkeling van die MIV/VIGS DNA nanobiosensor. Na die suk-sesvolle verwesenliking van die nanobiosensor omskakelaar, is ’n nuwe proses ontwikkel om’n geïntegreerde elektrode gebaseerde IDE omskakelaar te vervaardig met behulp van ’n in-terne seriële verwerkingstegniek. Hierdie stelsel het die instelling ingesluit van die grootte enverspreiding van nanodeeltjies tussen die interdigiterende elektrodes; en daar word geglo dathierdie kombinasie die algehele sensitiwiteit van die vervaardigde toestel sou verbeter. Diefinale nanobiosensor omskakelaar is nie getoets nie, maar dit word sterk geglo dat hierdietoestel dalk gebruik kan word as ’n toekomstige instrument vir die diagnose van MIV/VIGSin hulpbronbeperkte omgewings.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Nucleic Acids, UCTD, Nanobiotechnology, Biosensors, HIV -- Detection (Electronics)
Citation