Notating Extreme Metal: A Practice-Led Approach

Date
2021-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This dissertation will discuss the composition of Argo, a large-scale musical work in the extreme metal genre that is written primarily for extreme metal performers. Argo is written in a notational framework that is commonplace in 21st century Western Art Music, but very uncommon in extreme metal. This research will show how and why notation is very rarely used in extreme metal for the creation and performance of musical works. Argo is theoretically positioned in the stylistic and idiomatic framework of extreme metal and in the notational framework Western Art Music. This will include a dissemination of the specific elements of Argo that allows for its placement within the extreme metal genre. With regards to notation, this research will show that Argo shares stylistic similarities with twentieth-century indeterminate music, while still primarily relying on standardised notational symbolism from the nineteenth and early twentieth century. It will also be shown how the methodological framework of artistic research can be used as an answer for assimilating my own creative practice in an academic setting for the generation of new knowledge. Through the use of artistic research methodologies, this dissertation critiques the notion of notation, the musical work and the performer/composer roles within popular music broadly, and extreme metal specifically.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling sal die komposisie van Argo, 'n grootskaalse musikale werk binne die extreme metal-genre, wat vernaamlik vir opvoerders van extreme metal geskryf is, bespreek. Argo is binne 'n raaamerk van notasie wat baie algemeen in die 21ste Eeu se Westelike Kunsmusiek, maar baie ongewoon binne extreme metal is, geskryf. Hierdie navorsing sal aantoon hoedat en hoekom notasie baie selde in extreme metal vir die skepping en opvoering van musikale werke aangewend word. Argo sal teoreties in die stylistiese en idiomatiese raamwerk van extreme metal en binne die raamwerk van notasie van Westelike Kunsmusiek geplaas word. Wat notasie betref, sal hierdie navorsing aantoon dat Argo stilistiese ooreenstemmings met onbepaalbare musiek vanuit die 20ste eeu deel, terwyl dit primêr op gestandiseerde notasiële simboliek vanuit die 18de en 19de eeu steun. Daar sal ook aangetoon word hoedat die metodiese raamwerk. antwoord vir die insluiting van my eie kreatiewe uitvoering skepping van nuwe kennis aangewend kan word. Hierdie verhandeling beskou krities, by wyse van die gebruik van kunsnavorsings-metodes, die begrip van notasie, die musikale werk en die opvoerder / komponis se rolle binne vermaaklikheidsmusiek in die bree sin, en meer spesifiek extreme metal.
Description
Keywords
Musical notation, Extreme metal (Music)
Citation