Solank ek hier is : oor die soeke na sin

Date
2020
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
African Sun Media
Abstract
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas – insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo – op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek.
Description
CITATION: Cilliers, J. 2020. Solank ek hier is : oor die soeke na sin. Stellenbosch: SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314813.
The original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za
Keywords
Grace (Theology), Meaning (Philosophy)
Citation
Cilliers, J. 2020. Solank ek hier is : oor die soeke na sin. Stellenbosch: SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314813.