The views of service providers regarding support services available to HIV positive teenage mothers in Limpopo Province within Polokwane Municipality

Date
2020-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Adolescence is a difficult life phase is marred by various challenges. One such challenge is an unplanned and unwanted pregnancy. It is particularly difficult for the teenage mother who is more likely to face critical social issues such as poverty, poor education and engage in risky behaviour which may lead to poor health issues and dependence on social services. The financial cost of teenagers having babies is devastating. Educational attainment is difficult for the teen mother which may lead to decreased economic opportunities and a lack of income throughout their lifetime. These issues become exacerbated if the teenage mother is also HIV positive.The goal of the research study was thus to gain an understanding of the views of social service providers regarding the services available to HIV-positive teenage mothers within Polokwane Municipality in Limpopo province. This goal was achieved the following objectives: to explain the effect of socio-cultural and educational factors on HIV-positive teenage mothers and their needs in this regard, to describe the social support available to HIV-positive teenage mothers from an ecological perspective, to investigate the perceptions of social service providers on support services available for HIV-positive mothers. This study used a qualitative research approach. The research utilised an exploratory and descriptive design. Purposive sampling was used to select the 20 participants who participated in the study. Data was collected by means of semi-structured interviews with guiding questions, formulated based on the literature review. After data collection and analysis, various sub-themes and categories emerged.The findings of the study reveal that HIV-positive teenage mothers living in Limpopo Province have different needs, which include the need for support from their families, friends, teachers and the community. Socio-cultural factors such as early marriage, lack of parental guidance, gender power imbalance and peer pressure influence teenage pregnancy in Limpopo province, also became apparent. The findings further indicate a gap in the social, instrumental and informational support provided to HIV-positive teenage mothers. Based on these findings relevant conclusions and recommendations are made.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Adolessensie is ʼn moeilike lewensfase gekenmerk deur verskeie uitdagings. Een van hierdie uitdagings is ’n onbeplande en ongewenste swangerskap. Dit is veral moeilike vir ʼn tienermoeder wie meer geneig is om kritieke maatskaplike kwessies soos armoede, ʼn lae opvoedingspeil en eksperimentering met risiko gedrag te ervaar wat kan lei tot swak gesondheid en afhanklikheid aan maatskaplike dienste. Die finansiële uitdagings vir tieners om babas te kry is oorweldigend. Om opvoedkundige kwalifikasies te verbeter is moeilik vir die tienermoeder wat kan lei tot beperkte ekonomiese geleenthede en ʼn gebek aan inkomste regdeur hul lewensduur. Hierdie kwessies vererger as die tienermoeder HIV-positief is.Die doel van hierdie studie was dus om ʼn begrip te verkry van die sienings van maatskaplike diensverskaffers oor beskikbare dienste vir HIV-positiewe tienermoeders in die Polokwane Munisipaliteit distrik in Limpopo. Die doel was bereik deur die volgende doelwitte: om die effek van en behoeftes aan sosio-kulturele en opvoedkundige faktore op en van HIV-positiewe tienermoeders te verduidelik; om die maatskaplike ondersteuning wat beskikbaar is vir HIV-positiewe tienermoeders te beskryf; om die persepsies van maatskaplike diensverskaffers op die dienste wat beskikbaar is aan HIV-positiewe tienermoeders te ondersoek en; om relevante gevolgtrekkings en aanbevelings te maak. Daar is gebruik gemaak van ʼn kwalitatiewe navorsingsbenadering met ʼn eksplorerende en beskrywende aard. Doelbewuste steekproeftrekking is gebruik om die 20 deelnemers te werf wat deelgeneem het aan die studie. Data is ingesamel deur gebruik te mak van ʼn semi-gestruktureerde onderhoudskedule. Die literatuur oorsig is benut om die onderhoudskedule saam te stel. Na die data ingesamel is en geanaliseer is, is verskeie temas en sub-temas geïdentifiseer. Die bevindinge van die studie toon dat HIV-positiewe tienermoeders wat in die Limpopo distrik woonagtig is, verskeie behoefte het, onder andere die behoefte aan ondersteuning van hul gesinne, vriende, onderwysers en die gemeenskap. Sosio-kulturele faktore soos jeugdige huwelike, gebrek aan ouerlike leiding, wanbalans in geslagsmag en portuurdruk beïnvloed tiener-swangerskappe in Limpopo. Die bevindinge dui verder dat daar ʼn gaping is in die maatskaplike, instrumentele en informele ondersteuning wat voorsien word aan HIV-positiewe tienermoeders. Gebaseer op hierdie bevindinge is relevante gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Community health services, Teenage mothers --Social services -- South Africa -- Limpopo, Teenage mothers -- Social conditions -- South Africa -- Limpopo, Teenage mothers -- Social networks -- South Africa -- Limpopo, HIV-positive teenage mothers -- South Africa -- Limpopo, AIDS (Disease), Service providers -- South Africa -- Limpopo, Unwanted pregnancy, UCTD
Citation