The experiences of nurses regarding bullying at public hospitals in the Cape Metropole

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Workplace bullying is a worldwide concern. However, it is underreported due to the embarrassment or fear that the victim encounters. Moreover, bullying affects the victims’ job performance and places their and the patient’s health and safety at risk. The aim of this study was to explore the experiences of nurses regarding bullying in public hospitals in the Cape Metropole. The objectives of the study were to: - Describe nurses’ experiences of bullying in the workplace - Gain an understanding of the manifestation of bullying in the workplace - Describe current organizational management strategies of bullying in the workplace An exploratory descriptive qualitative design was applied. A sample size of n=12 was drawn from a total population of N=377, by using a purposive sampling technique. A pilot interview was also completed using an individual interview with a semi-structured interview guide that was based on the objectives of the study and validated by experts in the field before data collection. Trustworthiness was ensured by adhering to Lincoln and Guba’s criteria of credibility, confirmability, transferability and dependability. All ethical principles were met. Five themes emerged from the data analysis, i.e. anti-bullying strategies, workplace environment, workforce planning and management, occupational health and safety and quality of patient care. The findings of the study indicated that bullying amongst nurses in the emergency/trauma departments are real. Nurses need guidance in the management thereof, particularly with the reporting system. Furthermore, training and education for both managers and nurses regarding bullying in the workplace require clear policies and procedures.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Boelie in die werk plek is wêreldwyd ‘n bekommernis. Dit word egter nie genoegsaam gerapporteer nie, weens die verleentheid of vrees wat die slagoffer beleef. Origens, affekteer boelie-gedrag die slagoffers se werkverrigting en plaas ‘n risiko op hul en die van die pasiënt se gesondheid en veiligheid. Die doel van hierdie navorsingstudie is om die ervaringe van verpleegsters ten opsigte van boelie-gedrag by staatshospitale in die Kaapse Metropool te ondersoek. Die doelwitte van die studie is om: - Verpleegsters se ervaringe van boelie-gedrag in die werkplek te beskryf - ‘n Begrip te kry van die verskynsel van boelie-gedrag in die werkplek - Om huidige organisatoriese bestuurstrategieë van boelie-gedrag in die werkplek te beskryf. ‘n Ondersoekende, beskrywende kwalitatiewe ontwerp is toegepas. ‘n Steekproefgrootte van n=12 is geneem uit ‘n totale bevolking van N=377, deur ‘n doelgerigte steekproeftegniek te gebruik. ‘n Loodsprojek onderhoud is ook voltooi deur ‘n semi-gestruktureerde onderhoudsgids te gebruik, wat gebaseer is op die doelwitte van die studie en gevalideer is deur kundiges op hierdie gebied, voordat data-insameling plaasgevind het. Geloofwaardigheid is verseker deur die nakoming van Lincoln en Guba se kriteria van geloofbaarheid, bevestigbaarheid, oordragbaarheid en betroubaarheid. Alle etiese beginsels is nagekom. Vyf temas het voortgespruit uit die data-analise, naamlik anti-boeliegedrag strategieë, werkplek omgewing, beplanning en bestuur van arbeidsmag, beroepsgesondheid en veiligheid en die gehalte van pasiëntsorg. Die bevindinge van die studie dui aan dat boeliegedrag onder verpleegsters in die noodgevalle/trauma eenheid ‘n werklikheid is. Verpleegsters het leiding nodig in die bestuur daarvan, veral met die manier van verslaggewing. Verder is duidelike beleidstrukture en prosedures nodig vir die opleiding en onderrig van beide bestuurders en verpleegsters, ten opsigte van boelie-gedrag in die werkplek.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Bullying in the workplace -- City of Cape Town (South Africa), Bullying in the workplace -- Management -- City of Cape Town (South Africa), Nurses -- Crimes against, Victims of bullying -- City of Cape Town (South Africa), Public hospitals -- City of Cape Town (South Africa), UCTD
Citation