A design of a South African popular music degree

Adams, Kirsten Nicole (2019-04)

Thesis (MMus)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The study is a qualitative literature review that aims to propose a design of an ideal Bachelor of Music in South African Popular Music curriculum for South African universities. The purpose of this study is to design a degree curriculum that responds to the demands of the South African music industry, and that will hopefully advance the output of the South African music industry. Although not central investigation in the study, cognisance is taken of the financial limitations higher education in South Africa. The possibility of a Bachelor of Music in South African Popular Music degree curriculum is explored in research material focused on Western popular music literature, the demands of the South African music industry, how popular musicians learn, a comparison between existing Bachelor of Music in Popular Music degrees abroad (Berklee College of Music (US), Leeds Arts University (UK) and Griffith University (Australia)) as well as what is available in South Africa. A proposal for a Bachelor of Music in South African Popular Music curriculum is drawn up with the information gathered from these sources.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie is ’n kwalitatiewe literatuur oorsig wat ’n struktuur ten doel het vir die ideale BMus in Suid-Afrikaanse Populêre Musiek kurrikulum vir Suid Afrikaanse universiteite. Die doel van die studie is om ’n graad kurrikulum voor te stel in reaksie op die aanvraag van die Suid Afrikaanse musiekindustrie, wat alle Suid Afrikaanse kulture in sluit, en waardeur die Suid Afrikaanse musiekindustrie sal groei. Alhoewel nie sentraal in die studie nie, word die finansiële beperkinge van tersiêe onderrig in Suid Afrika in ag geneem. Die moontlikheid van ’n BMus in die Suid Afrikaanse Populêre Musiek graad kurrikulum word ondersoek gedoen in navorsings bronne wat fokus op: Westerse Populêre Musiek literatuur; die vraag van die Suid Afrikaanse musiek industrie; hoe populêre musikante leer; die vergelyking tussen die huidige musiek BMus in Populêre Musiek grade in ander lande tussen Berklee College of Music (Boston), Leeds Arts University (UK) en Griffith University (Australia); dit wat beskikbaar is in Suid Afrika. ‘n Voorstelling vir ’n BMus in Suid Afrikaanse Populere Musiek kurrikulum word saamgestel uit die informasie verkry deur bogenoemde bronne.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/105850
This item appears in the following collections: