Exploring the role of music in fostering resilience in transformative spaces toward improved ecosystem stewardship : a case study of Reforest Fest

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : In the Anthropocene, the inextricable connections between humans and nature are undeniable. The social-ecological systems perspective acknowledges these connections between humans and nature, and the notion of resilience is an emergent property of these systems. Resilience is understood to be a system’s ability to persist, adapt, or transform in the face of change, especially unexpected change, with a goal of improving human wellbeing. The capacity for transformation is increasingly acknowledged as a key aspect of resilience. The resilience concept also acknowledges interactions between smaller and larger scales within a system. An application of these concepts can be found in small-scale, experimental transformative spaces that may encourage large-scale transformations in the wider system. Recent studies suggest that the arts have contributed to fostering transformation in these spaces, but there has been little research on the role of music (as a form of art) in fostering resilience in transformative spaces. Reforest Fest, a reforestation music festival in the Western Cape Province of South Africa, is a transformative space with music at its core. The festival’s goal is to improve ecosystem stewardship, which is an approach to managing social-ecological systems in the face of change to enhance human wellbeing. This thesis uses Reforest Fest as a case study, gathering data through immersive participation, participant observation, and interviews, and analysing the results using Katrina Brown’s framework of “resistance”, “rootedness”, and “resourcefulness” to explore the role of music in fostering resilience. The key finding is that music played a crucial role in fostering rootedness at the festival and, in turn, facilitated resistance and resourcefulness in the space. Through rootedness, music also played a role in fostering the transformative space itself. This has implications for the further use of musical elements in transformative spaces, contributing to the literature on transformative spaces that aim to support sustainability transformations and ecosystem stewardship at multiple interlinked scales.
AFRIKAANSE OPSOMMING : In die Antroposeen is die onlosmaaklike bande tussen mense en die natuur onbetwisbaar. Die sosio-ekologiese stelselperspektief gee erkenning aan hierdie bande tussen mense en die natuur. Veerkragtigheid is ‘n ontluikende eienskap van hierdie stelsels. Veerkragtigheid word beskou as 'n stelsel se vermoë om aan te hou, aan te pas, of te transformeer tydens veranderinge, veral onverwagte veranderinge, met die doel om menslike welsyn te verbeter. Die kapasiteit vir transformasie word toenemend erken as 'n belangrike aspek van veerkragtigheid. Die veerkragtigheidskonsep erken ook interaksies tussen kleiner en groter skale in 'n stelsel. 'n Toepassing van hierdie konsepte kan gevind word in kleinskaalse eksperimentele transformatiewe ruimtes wat grootskaalse transformasies in die breër stelsel kan aanmoedig. Onlangse studies dui daarop dat die kunste bygedra het tot transformasie in hierdie ruimtes, maar min navorsing is gedoen oor die vermoë van musiek (as ʼn kunsvorm) om veerkragtigheid in hierdie samewerkende ruimtes te bevorder. Reforest Fest, ʼn herbebossing-fees in die Wes-Kaap-provinsie van Suid-Afrika, is ʼn transvormatiewe ruimte met musiek aan die kern. Die doel van die fees is om rentmeesterskap van die ekosisteem te verbeter, 'n benadering tot die bestuur van sosiaal-ekologiese stelsels tydens veranderinge om menslike welsyn te verbeter. In hierdie studie is Reforest Fest as ʼn gevallestudie gebruik, en data is ingesamel deur verdiepte deelname, deelnemerwaarneming en onderhoude. Die resultate is aan die hand van Katrina Brown se raamwerk van ‘veerkragtigheid’, ‘geworteldheid’ en ‘vindingrykheid’ ontleed om die vermoë van musiek om veerkragtigheid te bevorder, te ondersoek. Die hoofbevinding was dat musiek ʼn belangrike rol speel in die bevordering van geworteldheid by die fees en weerstand en vindingrykheid in die ruimte in die hand werk. Deur middel van geworteldheid het musiek ook 'n rol gespeel om die transformatiewe ruimte self te bevorder. Dit hou implikasies vir die verdere gebruik van musiekelemente in transformatiewe ruimtes, wat bydra tot die literatuur oor transformatiewe ruimtes.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Social ecology, Ecosystem management -- Case studies, Transformative spaces, Resilience (Ecology), Ecomusicology, UCTD
Citation