Observations on the (un-) constitutionalty of section 118(3) of the local government: systems act 32 of 2000

Date
2006-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law Publishing
Abstract
INTRODUCTION: Can section 118(3) of the Local Government: Municipal Systems Act1 (‘‘the act’’) withstand constitutional scrutiny – in terms of section 25(1) of the Constitution,2 to be more exact? The Constitutional Court – in Mkontwana v Nelson Mandela Metropolitan Municipality; Bissett v Buffalo City Municipality; Transfer Rights Action Campaign v MEC for Local Government and Housing, Gauteng3 (‘‘the Mkontwana case/ judgement’’) – left this question open, expressly and deliberately.4 In the same breath the court found that section 118(1) of the act, the operational stable companion of section 118(3), is not unconstitutional. It has therefore become significant to reflect on the likely constitutional fate of section 118(3) which, at present and at best, can but be guesstimated.
Artikel 118(1) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels 32 van 2000 stel as voorvereiste vir die registrasie van die oordrag van 'n eiendom die voorlegging aan die registrateur van aktes van 'n sertifikaat, uitgereik deur die munisipaliteit binne wie se gebied die eiendom geleë is, waarin gesertifiseer word dat alle munisipale skulde, vir die twee jaar periode voorafgaande aan die aansoek vir sodanige sertifikaat, betaal is. Volgens artikel 118(3) maak 'n bedrag verskuldig aan die munisipaliteit 'n las uit op die eiendom in verband waarmee die bedrag verskuldig is, en geniet dit voorrang bo enige verband wat teen die eiendom geregistreer is. <br>Die Konstitusionele Hof het in <i>Mkontwana v Nelson Mandela Metropolitan Municipality; Bissett v Buffalo City Municipality; Transfer Rights Action Campaign v MEC for Local Government and Housing, Gauteng&lt;/i&gt; 2005 2 BCLR 150 (2005 1 SA 530) (KH) tot die slotsom gekom dat artikel 118(1) getoets aan artikel 25(1) van die Grondwet nie 'n arbitrê re ontneming van eiendom veroorloof nie en dus grondwetlik is. Dit laat die vraag onstaan of artikel 118(3), die operasionele stalmaat van artikel 118(1), ook grondwetlike aanvegting ingevolge artikel 25(1) sou kon oorleef. <br>In hierdie artikel word betoog dat artikel 118(3) na alle waarskynlikheid ongrondwetlik is. Die´ gevolgtrekking volg, eerstens, uit 'n aanlê van juis die kriteria wat in die <i>Mkontwana</i>-uitspraak aanleiding gegee het tot die bevinding dat artikel 118(1) grondwetlik is. Tweedens word die moontlikheid ondersoek dat sekere substansië le argumente oor (byvoorbeeld) beleidsoorwegings wat in die <i>Mkontwana</i>-uitspraak nie behoorlik uit die verf gekom het nie, in die oorweging van die grondwetlikheid van artikel 118(3) weer geopper sou kon word - en na alle waarskynlikheid die gevolgtrekking sal versterk dat artikel 118(3) ongrondwetlik is.
Description
CITATION: Du Plessis, L. 2006. Observations on the (un-) Constitutionality of section 118(3) of the Local Government: Municipal Systems Act 32 0f 2000. Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif 17(3):505-531.
The original publication is available at https://journals.co.za/content/journal/ju_slr
Keywords
Local Government, Municipal Systems Act -- South Africa, Local government -- Law and legislation -- South Africa, Right of property, Land titles -- Registration and transfer -- South Africa, Local taxation -- South Africa
Citation
Du Plessis, L. 2006. Observations on the (un-) Constitutionality of section 118(3) of the Local Government: Municipal Systems Act 32 0f 2000. Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif 17(3):505-531.