A modelling framework for railway infrastructure reliability analysis

Fourie, Cornelius Jacobus ; Zhuwaki, Nigel Tatenda (2017)

CITATION: Fourie, C. J. & Zhuwaki, N. T. 2017. A modelling framework for railway infrastructure reliability analysis. South African Journal of Industrial Engineering, 28(4):150-160, doi:10.7166/28-4-1763.

The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za

Article

ENGLISH ABSTRACT: The maintenance and management of railway infrastructure plays a central role in ensuring the reliability and availability of rail transport. In a highly competitive transport market, the rail industry is required to employ new and innovative maintenance strategies that will position rail transport as an affordable and reliable transportation alternative. This can be realised through implementing maintenance strategies that prioritise efficient resource allocation. Application of reliability-based techniques to make informed decisions in maintenance management, with an overall aim of reducing operational expenditure while maintaining safety and efficiency, has been increasing. This paper presents a framework for the application of a reliability-based technique to evaluate the reliability of railway infrastructure systems.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onderhoud en bestuur van spoorweginfrastruktuur speel ’n sentrale rol om die betroubaarheid en beskikbaarheid van spoorverkeer te verseker. In ’n hoogs-mededingende vervoer bedryf, word dit van die spoorindustrie verwag om nuwe en innoverende onderhoudstrategieë toe te pas. Dit sal dié industrie in die posisie stel om ’n bekostigbare en betroubare vervoerkeuse te wees. Hierdie posisie kan egter slegs bereik word indien onderhoudstrategieë toegepas word wat voorkeur gee aan die doeltreffende toewysing van hulpbronne. Daar is ’n toename in die toepassing van tegnieke gegrond op betroubaarheid vir die neem van ingeligte besluite in onderhoudbestuur. Die doel van die tegnieke is om bedryfsuitgawes te verminder terwyl veiligheid en doeltreffendheid behoue bly. In hierdie artikel word ’n raamwerk voorgestel vir die toepassing van tegnieke om betroubaarheid van spoorweginfrastruktuur te evalueer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/103022
This item appears in the following collections: