Design optimisation of reluctance synchronous machines: a motor and generator study

Date
2017-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on the design and optimisation of the recently popular synchronous reluctance machine. The increase of this machine's popularity is because of its inherent high effciency, with industry pushing for an ever higher efficiency machine drive package. The study proposes design techniques that can be implemented in the design process to minimise or remove the inherent weaknesses. Machines designed by implementing the study techniques are manufactured and tested, with proposed design techniques validated through testing. Finally, the developed machine model is implemented in a design study in the high power range for wind generator application. It was found, assuming mechanical feasibility, that the type of machine can be implemented in the very high power range, with competitive efficiency and power factor values achieved. In order to even further improve machine performance and thus its competitiveness, an assisted reluctance synchronous machine model is proposed and optimised by implementing a retrofit rotor design and pre-designed machine stator. Results of this proposed machine indicate highly competitive machine performance, comparable with currently implemented machines in the field, thus warranting further investigation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die ontwerp en optimeering van die onlangs gewilde reluktansie sinchroonmasjien. Die toename in die gewildheid van hierdie masjien is as gevolg van sy inherente hoë doeltreffendheid, met die industrie wat streef na steeds hoër doeltreffendheidstelsel. Die studie stel ontwerptegnieke voor wat in die ontwerpproses geïmplementeer kan word om die inherente swakhede van die masjien te verminder of te verwyder. Masjiene ontwerp deur die implementering van die studietegnieke word vervaardig en getoets, met voorgestelde ontwerpstegnieke wat deur toetse bevestig word. Ten slotte word die ontwikkelde masjienmodel geïmplementeer in 'n ontwerpstudie in die hoë drywingreeks vir windgeneratoraanwending. Daar is gevind, met die aanvaarding van meganiese haalbaarheid, dat die tipe masjien in die baie hoë drywingreeks geïmplementeer kan word, met mededingende doeltreffendheid en arbeidsfaktorwaardes behaal. Ten einde die prestasie van die masjien te verbeter, en dus ook sy mededingendheid, word 'n hulp reluktansie sinchroonmasjien voorgestel en geoptimaliseer deur die implementering van 'n vervangde rotor ontwerp op n vooraf ontwerpte masjien stator. Die resultate van hierdie voorgestelde masjien dui op 'n hoogs mededingende masjienprestasie, vergelykbaar met die huidige geïmplementeerde masjiene in die veld, wat sodoende verdere ondersoek regverdig.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
UCTD, Synchronous generators -- Design -- Optimisation, Wind power, Power resources
Citation