An integrated management strategy to reduce time and cost overruns on large projects

Date
2017-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The completion of projects beyond their budgets and scheduled times is one of the biggest problems faced by many infrastructure projects today. Large infrastructure projects are the most affected by these overruns. Some projects have cost overruns of the order of 200 – 400% more than their planned estimates or contract values. Previous research has focused on identifying the most significant causes of time and cost overruns on projects in general and addressed solutions to the individual problems. Few scholars have carried out research in the management of large projects and how the implementation of a project management strategy could be used to reduce time and cost overruns and improve the delivery of these projects. In this research, the aim was to study how the actions of a project team in a large construction project affect the delivery of projects and to develop a project management strategy for the project owner to use on these types of projects. The research focused on understanding the management of large infrastructure projects and how its dynamics affect performance of a project team. It then investigated how the performance of a project team is related to competence and preparation for the project. The research finally provided a project management strategy that could be used in the delivery of large construction projects in South Africa. The work was researched from the buyer’s or client’s point of view. The methodology consisted of a thorough literature study, case studies and a questionnaire survey. Together, these components served to validate the findings and to support the proposal. The solution consists of the management of the external, organization and project environments. This is to improve the collective project competence of the team for formulation and execution of large projects. The proposal includes the need for a high-level project organisation, a risk review board, early collaboration of stakeholders, and an increase in labour-based activities. The research adds knowledge to the area of management of large projects and at the same time, integrates various concepts that were previously studied separately to provide a fresh look at the subject of management of projects. The research was focused in the Sub-Saharan region and South Africa in particular. It is hoped that the lessons and strategy formulated will be used in other developing countries.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die afhandeling van projekte waarvan die begrotings oorskry word en die voltooiingsdatums nie nagekom word nie, is vandag van die grootste probleme waarmee infrastruktuurprojekte te kampe het. Dit is veral groot infrastruktuurprojekte wat die meeste deur hierdie oorskrydings geraak word. In sekere gevalle is projekoorskrydings tussen 200 en 400% meer as die beplande ramings of kontrakwaardes. Vorige navorsing beklemtoon die belangrikste oorsake vir tyd- en koste-oorskrydings ten opsigte van projekte in die algemeen en bied oplossings vir individuele probleme aan. Min navorsers het tot dusver die fokus op die bestuur van groot projekte laat val en gekyk hoe die implementering van ’n projekbestuurstrategie gebruik kan word om tyd- en koste-oorskrydings te verminder en groot projekte se afleweringstye te verbeter. Die oogmerk met hierdie navorsing is om die bestuur van groot infrastruktuurprojekte te ondersoek en ’n projekbestuurstrategie te ontwikkel wat gebruik kan word om verkryging vir groot konstruksieprojekte te vergemaklik. Die navorsing fokus daarop om insig in die bestuur van groot infrastruktuurprojekte te bekom en te bepaal hoe ’n projekspan se dinamiek sy prestasie beïnvloed. Daar word vervolgens ondersoek ingestel na die mate wat ’n projekspan se prestasie met bekwaamheid en voorbereiding vir die projek verband hou. Ten slotte verskaf die navorsing ’n geldige besluitnemingsraamwerk waarvolgens ’n projekbestuurstrategie vir die lewering van groot konstruksieprojektegeformuleer kan word. Die werk word vanuit ’n aankoper en ’n kliënt se oogpunt nagevors. Die metodologie behels ’n deeglike literatuurstudie, gevallestudies en ’n vraelysopname. Saam valideer en ondersteun hierdie komponente die studiebevindings en die aanbevelings. Die oplossing bestaan uit die bestuur van die eksterne, die organisasie en die projek omgewings. Die doel daarvan is om die gesamentlike vaardighede van die projekspan te verbeter vir die formulering en uitvoering van groot projekte. Die spesifieke voorstel sluit in die nodigheid van ‘n hoë vlak projekorganisasie, ‘n raad om die risiko’s te beoordeel, vroeë samewerking van alle belanghebbendes, en ‘n toename in arbeids gebasseerde aktiwiteite. Die navorsing verbreed nie alleen die kennisveldoor die bestuur van grootkontrakte nie, maar integreer ook verskeie konsepte wat voorheen afsonderlik bestudeer is,terwyl dit terselfdertyd ’n vars perspektief op die onderwerp projekbestuur bied. Die klem val spesifiek op die sub-Sahara-streek en Suid-Afrika. Die lesse en die strategie wat aangedui word, word as moontlike voorbeeld vir ander ontwikkelende lande voorgehou.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Project management, Strategic management, Infrastructure (Economics) -- Management, UCTD
Citation