'n Moontlike model vir die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke

Date
2008
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
Woordeboeke is belangrike en noodsaaklike hulpmiddels vir vertalers, maartog het baie vertalers gemengde gevoelens veral oor tweetalige woordeboeke. Terwyl hulle aan dieeen kant nie werklik daarsonder kan werk nie, bied tweetalige woordeboeke aan die ander kantdikwels vir vertalers min of geen leiding nie. Dit blyk ook dat tweetalige woordeboeke 'n onvoldoendehulpmiddel vir professionele vertalers by die vertaling van idiome is. Die vertaling vanidiome behels meer as net die vertaling van enkelwoorde. In hierdie artikel word 'n moontlikemodel aangebied om die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke te help verbeter.
Dictionaries are important and necessary resources for translators, but translators nevertheless have mixed feelings particularly about bilingual dictionaries. While on the one hand they cannot really work without them, bilingual dictionaries on the other hand often give translators little or no help. It also appears that bilingual dictionaries are an insufficient resource for professional translators when translating idioms. The translation of idioms entails more than just the translation of single words. In this article, a possible model is presented to help improve the treatment of idioms in bilingual dictionaries.
Description
CITATION: Potgieter, L. 2008. 'n Moontlike model vir die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke. Lexikos, 18:190-206, doi:10.5788/18-0-484.
The original publication is available at http://lexikos.journals.ac.za
Keywords
Idioms, Encyclopedias and dictionaries -- Use studies, Translating and interpreting -- Lexicography
Citation
Potgieter, L. 2008. 'n Moontlike model vir die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke. Lexikos, 18:190-206, doi:10.5788/18-0-484.