Investigating social manufacturing business model elements to support local suppliers

Ras, Christiaan Izandre (2016-12)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2016.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Manufacturing systems change constantly and a new theory towards value creation is emerging. It is believed that the next industrial revolution is upon us. This is emphasised by recent manufacturing strategies that have been initiated on national level such as the Catapult (UK), NNMI (US), SIP (Japan) and Industrie 4.0 (Germany) to create value in the manufacturing industry through a concept known as the ‘Internet of Things’. In the last decade we have witnessed some new emerging approaches to technology creation and transfer. Social manufacturing will use co-creation where the innovation process is totally open to global communities in which everybody can participate through online platforms. Everybody can access and use existing design solutions and tools on these platforms and co-create even more solutions. This report investigates the changes in the different manufacturing paradigms and to what the manufacturing industry is moving towards. Thereby, focusing on social manufacturing and supplying local suppliers with tools, through business model elements, to incorporate social manufacturing within their business models. This can enable start-up- and current manufacturing businesses to have an advantage in the future by providing better products and services to their clients by using the available technology.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Vervaardiging stelsels verander voortdurend en ‘n nuwe teorie teenoor produk of dienste waardeskepping is besig om te ontwikkel. Daar word geglo dat die volgende industriële revolusie om die draai is. Dit word beklemtoon deur die onlangse produksie strategieë wat reeds begin het op nasionale vlak soos die Catapult (UK), NNMI (VSA), SIP (Japan) en Industrie 4.0 (Duitsland) om waarde in die vervaardigingsbedryf te skep deur middel van 'n konsep bekend as die ‘Internet of Things’. In die afgelope dekade het ons 'n paar nuwe konsepte tot tegnologie skepping en die oordrag daarvan gesien. ‘Social manufacturing’ gebruik ‘co-creation’ waar die innovasieproses heeltemal oop is vir die wêreld gemeenskap waarin almal kan deelneem op aanlyn platforms. Almal kry toegang tot bestaande ontwerp oplossings, gebruik die oplossings en gereedskap op hierdie aanlyn platforms en ‘co-create’ selfs meer oplossings. Hierdie verslag ondersoek die veranderinge in die verskillende produksie paradigmas en waarna die vervaardigingsbedryf oppad is. Daarom is die fokus op ‘Social manufacturing’ en om die plaaslike verskaffers of besighede met gereedskap deur middel van besigheidsmodel elemente van ‘Social manufacturing’, te verskaf. Dit sal plaaslike besighede help om ‘Social manufacturing’ te inkorporeer in hulle besigheidsplan. Dit kan nuwe- en huidige produksie besighede in staat stel om 'n voordeel in die toekoms te hê. Die besighede sal beter produkte en dienste aan hulle kliënte kan bied deur gebruik te maak van tegnologie wat reeds beskikbaar is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/100095
This item appears in the following collections: